Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skipskop Accommodation

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ruchele H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Awesome. Baie dankie aan Eureka. Sy was 'n baie behulpsame gasvrou, altyd teenwoordig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Fantasies vriendelik. Lekker gebly, vriendelik, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmelita S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie gerieflik oulike mense gaan die ekstra myl. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Aangename oornag. Ons het lekker oorgeslaap en was dankbaar vir die waaiertjie wat sy vir ons gegee het, want dit was baie warm. Miskien sal lugreëling 'n goeie idee wees om die kamer af te koel voor beurtkrag, wanneer die waaier nie werk nie. En 'n sepie by die wasbak sou baie lekker wees, want partykeer is jou tasse reeds in die motor, maar jy wil nog hande was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jessica D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Pragtige klein dorpie. Absoluut fantastiese diens. Ons het dit so baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Uitstekend. Hulle diens is puik, kon ons op die laaste minuut akkomodeer a.g.v ander akkommodasie in Saldanha wat ons teleurgestel het. Sal hulle definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eureka
Skipskop Accommodation
Baie dankie vir terugvoering, mag julle 'n Geseende Kersfees hê en 'n Voorspoedige 2024.

Evelyn W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Comfort. It's lovely to stay, relaxing and neat. Also fantastic sea view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Eureka
Skipskop Accommodation
Thank you for your feedback. Have a Merry Christmas and a blessed 2024.

Oriehet H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2017

Extremely friendly hostess. Eurecka was accommodating and made our stay very pleasant. She had no problem moving us to the upper level with sea views at no extra cost. She saw to our every need and we basically had access to everything to our convenience. She advised us on exploring the area which was of tremendous help. She checked in on us every day in the midst of her very hectic schedule having to organise a major Kite Surfing event. We felt cared for and that made our holiday that much more special. Thank you again for a lovely stay and we are sure to be back in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Eureka Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 55

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 31, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP0kg2tLHA1qozBelvFs6BOwtqJ9qWBfmxZoXXmqVWP0hEfPoqd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 31 3rd Avenue Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.001947740095 17.946852662644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang