Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skipskop Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 31, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R895 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Skipskop Accommodation is in Saldanha, 'n area wat veral vir sy staproetes, vlieërbranderry, kajak en seilplankry bekend is, geleë.

Verblyf bestaan uit 6 kamers op die eerste verdieping met 'n uitsig oor die baai, 2 Rugsakreisigereenhede op die grondverdieping met slaapplek vir 4 gaste en 2 eenslaapkamereenhede met elk slaapplek vir 4 gaste.

Elke eenheid het 'n en suite-badkamer. Die kamers het elkeen 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met OpenView-kanale en rugsteunligte word vir beurtkrag voorsien.

Eenheid 1, Kamer 4 en Kamer 5 het elk 'n klein tweeplaatstoof.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Hierdie verblyf is naby die baai, restaurante en winkels.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Ruchele H
Besigheidsreis
5.0
Awesome. Baie dankie aan Eureka. Sy was 'n baie behulpsame gasvrou, altyd teenwoordig.
Mrt 2024
Henry P
Besigheidsreis
5.0
Fantasies vriendelik. Lekker gebly, vriendelik, waarde vir geld.
Feb 2024
Carmelita S
Gesin met tieners
5.0
Baie gerieflik oulike mense gaan die ekstra myl. Ons het baie lekker gebly.
Jan 2024
Jessica D
Gesin met tieners
5.0
Pragtige klein dorpie. Absoluut fantastiese diens. Ons het dit so baie geniet.
Des 2023
Julia F
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Hulle diens is puik, kon ons op die laaste minuut akkomodeer a.g.v ander akkommodasie in Saldanha wat ons teleurgestel het. Sal hulle defi...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Eureka Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 55

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 3de Laan 31, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skipskop Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Saldanha Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 31, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP0kg2tLHA1qozBelvFs6BOwtqJ9qWBfmxZoXXmqVWP0hEfPoqd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 31 3rd Avenue Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.001947740095 17.946852662644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang