Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skipskop2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Velddrif Quays 7, Velddrif, 7360, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Skipskop2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis reg op die rivier in Velddrif. Die dubbelverdiepinghuis bied lieflike uitsigte.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en is toegerus met 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Daar is 'n tweede badkamer met 'n bad en stort, asook 'n gastetoilet op die onderste verdieping. Twee van die slaapkamers het balkonne; die balkon in die hoofslaapkamer kyk na die rivier.

Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea, asook 'n braaikamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond en stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser, en daar is 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale in die sitkamer. Wi-Fi is beskikbaar.

Die binnebraaikamer is toegerus met 'n tafel en stoele en lei na 'n tuintjie met riviertoegang.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Velddrif Quays 7, Velddrif, 7360, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Velddrif Quays 7, Velddrif, 7360, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c9cabe5d3a31bdf05652560c62539f72def7ebcbf52d19c0e6b8408048317728d76909c6e54f881253338368254343e809a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 7 Velddrif Quays Velddrif 7360 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.787246627499 18.16655287368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang