Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skitterland Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 15, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

By Skitterland is al die fokus op jou, want jy verdien net die beste. Sutherland en Skitterland is nie net prentjiemooi nie, maar hier sal jy ook die koudse plek in Suid-Afrika vind met die skoonste lug en grootste teleskoop in Afrika.

Luuksheid is die beste beskrywing vir Skitterland, en dit word gekombineer met ouwêreldse bekoorlikheid. Die omgewing is ook asemrowend. Vriendelike diens en fantastiese spyseniering verseker ’n onvergeetlike ervaring. Gaste sal telkemale terugkeer.

Elke kamer het ’n waaier of lugversorging, ondervloerse verhitting, tee-en koffiemaakgeriewe, ’n haardroër en plasma-TV. ’n Plaasontbyt kan elke oggend in die ontbytkamer geniet word.

Skitterland het ’n plonspoel vir die warm somersdae. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. WiFi is beskikbaar in die ontbytkamer.

Ons doen niks halfpad nie, want ons doen ons bes om die allerbeste verblyf en kookkuns te lewer. Indien jy hulp benodig om etes, die wêreldbekende observatorium en sterrekyk te bespreek, is ons meer as bereid om ’n hand by te sit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hester C
Saam met lewensmaat
5.0
Anelia is 'n skittermens! So vriendelik en so behulpsaam. Pragtige ruim huis. Ons het in die Taurus suite geslaap. Groot kamer, private sitkamer en gr...
Sien meer
Des 2024
Kim T
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful stay at Skitterland. Wonderful stay with Anelia. Very friendly and helpful. Room was clean and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Beaulah H
Saam met vriende
5.0
Great experience. The area was fabulous to explore. Excellent. A great hostess made the stay wonderful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Magda En Hannes B
Saam met lewensmaat
5.0
Ek beveel aan vir enigeen om daar tuis te gaan. Dankie vir jou warm ontvangs en al die moeite met ons verblyf. Die bed is heerlik warm gewees en die k...
Sien meer
Sep 2024
Rita H
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Was heerlik! Warm beddens, warm kaggelvuur.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Piet Retiefstraat 15, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Skitterland Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 15, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7a51de9fb7dbf655696158403fe995fd4956ab1853b9ccaea437d119169f5590d438c4e5529281c95445418550ad2f45451?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 15 Piet Retief Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.396743 20.660831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang