Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skoene Uitskop In Reebok

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Nadia D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2025

Lekker gebly. Die eenheid was baie netjies en skoon en is toegerus met alles wat jy benodig en nog meer. Dit is ver van die strand, maar jy kan maklik op die hoofroetes kom na Hartenbos en Mosselbaai. Die enigste kritiek is die gas geyser wat nie reg werk nie. Sodra jy die koue kraan bietjie te groot oopmaak in die stort, gaan die geyser af en word die water yskoud, so dit was 'n bietjie ongemaklik om gestort te kry, want die water word kokend warm. Elize en haar man was baie behulpsaam en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jandre M
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2019

Goed geleë in 'n rustige woonbuurt. Baie netjies met al die nodige fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizmay W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Heerlike naweek gehad! Baie goeie diens ontvang, sal beslis weer van die verblyf gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella Oosthuyse O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2018

Skoon, baie netjies en sommer net 'n lekker gevoel om in te bly. Gasvrou en gasheer ongelooflik gasvry. Die plekkie is baie netjies en skoon. Stil en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nico &Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanferstraat 21, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97f6891fd05ff4cc67771c203fda44a1dc8b53dbc80bc655d231c18934462e91d4082cb1e3aaf03ce6baedbe23e74e79d1b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 21 Kanfer Street Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.07118048422 22.168124210057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang