Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skonerus

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sune B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Heerlik! Ons sal enige tyd Skonerus aanbeveel - dis ten volle toegerus en 'n baie gerieflike plekkie om te bly. Alles is baie mooi netjies en skoon en daar is 'n toesluit motorhuis vir 'n voertuig en beide 'n binne- en buitebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Eenheid baie netjies en goed toegerus. Heerlik gekuier en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Fantasties. Netjiese, skoon huis. Baie lekker gebly. Solar is 'n bonus, weet nie eers van load shedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Juanita F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Puik waarde vir geld. Ons kon net geen fout hier vind. Dis ruim, gerieflik en daar is alles in wat jy moontlik kon nodig kry. Home away from home! Ons gaan gereeld Prins Albert toe en Skonerus sal voortaan ons eerste keuse wees. Dit was werklik 'n gemaklike en heerlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette M
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Gerief, gemak en netjies. Heerlike plekkie, met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Was fantasties. Die naam sê alles, dis die skoonste plek waar ek nog gebly het. Die huis bied als en baie meer as wat jy nodig het. Ek sal vir seker weer daar gaan bly as ek na Prins Albert reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Awie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Baie lekker gekuier by Skonerus. Skonerus is gerieflik geleë en stapafstand van alles af. Baie lekker ingerig met 'n binne- en buite-braai-area. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Every little thing is thought of. Extra plugs, mosquito repellent, lights to use when load-shedding happened. All in all a great experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wim V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Veilig, goed geleë en waarde vir geld. Sal beslis in die toekoms weer van Skonerus gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2022

Pragtige huis wat jou laat welkom voel. Dit is regtig baie smaakvol gemeubileer en niks is 'n probleem vir die gasvrou nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kweekvallei-singel 4, Luttigstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0507e3d5315ec2ca9e66a7d3f7eaf002c7f30ce0b11df25f8673ca282f07982a8728864955c0ed0bfa573ae5c3ad349ec7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 4 Kweekvallei Crescent Luttig Street 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.227772666974 22.032104746726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang