Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skonerus

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Skonerus
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sune B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune B

Heerlik!

Ons sal enige tyd Skonerus aanbeveel - dis ten volle toegerus en 'n baie gerieflike plekkie om te bly. Alles is baie mooi netjies en skoon en daar is 'n toesluit motorhuis vir 'n voertuig en beide 'n binne- en buitebraai.

Louis Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis Z

Eenheid baie netjies en goed toegerus.

Heerlik gekuier en vriendelike gasvrou.

Elma D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elma D

Fantasties.

Netjiese, skoon huis. Baie lekker gebly. Solar is 'n bonus, weet nie eers van load shedding.

Mariette M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M

Gerief, gemak en netjies.

Heerlike plekkie, met alles wat jy nodig het.

Juanita F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita F

Puik waarde vir geld.

Ons kon net geen fout hier vind. Dis ruim, gerieflik en daar is alles in wat jy moontlik kon nodig kry. Home away from home! Ons gaan gereeld Prins Albert toe en Skonerus sal voortaan ons eerste keuse wees. Dit was werklik 'n gemaklike en heerlike ervaring!

Awie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie D

Baie lekker gekuier by Skonerus.

Skonerus is gerieflik geleë en stapafstand van alles af. Baie lekker ingerig met 'n binne- en buite-braai-area. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Francois S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Was fantasties.

Die naam sê alles, dis die skoonste plek waar ek nog gebly het. Die huis bied als en baie meer as wat jy nodig het. Ek sal vir seker weer daar gaan bly as ek na Prins Albert reis.

Reinet V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet V

Every little thing is thought of.

Extra plugs, mosquito repellent, lights to use when load-shedding happened. All in all a great experience.

Wim V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V

Veilig, goed geleë en waarde vir geld.

Sal beslis in die toekoms weer van Skonerus gebruikmaak.

Chris V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Pragtige huis wat jou laat welkom voel.

Dit is regtig baie smaakvol gemeubileer en niks is 'n probleem vir die gasvrou nie.

Hein S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S

Pragtige huis met uitsonderlike geriewe.

Die woning is uitsonderlik gerieflik. Ons het dit baie geniet in die 2 dae wat ons daar gewoon het.

Chaneen D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaneen D

Heerlik!

Skoon, netjies, goed ingerig!

Cindy H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy H

Wonderful and relaxing.

Great value for money with everything you could need. Great location. Wonderful town. Host friendly and helpful.

Miems V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miems V

Daar is geen twyfel dat ons vir seker weer hier sal bespreek nie!

10 uit 10! Die gasvrou het ons ontvang en sy het geen probleme gehad indien ons ons dalk laat die aand eers daar sou arriveer nie. Sy het met ons kontak gehou en as ons ooit weer in Prins Albert moet oorslaap, sal dit beslis weer in een van haar huise wees.

Johan N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Perfek skoon en goed toegerus!

Geleë in 'n stil area naby aan dorp, skoon, netjies, goed toegerus. Vriendelikheid soos mens net op die platteland kry!

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kweekvallei-singel 4, Luttigstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0507e3d5315ec2ca9e66a7d3f7eaf002c7f30ce0b11df25f8673ca282f07982a8728864955c0ed0bfa573ae5c3ad349ec7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 4 Kweekvallei Crescent Luttig Street 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.227772666974 22.032104746726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang