Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skonerus

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kweekvallei-singel 4, Luttigstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Skonerus is 'n bekoorlike selfsorghuis wat sentraal geleë is in die dorpie Prins Albert. Die bekoorlike dorpie skuil onder die Swartberge in die Karoo-streek en bied 'n verskeidenheid doendinge om te geniet, van wyn-, olyf- en kaasproe, tot sterrekyk en historiese besienswaardighede te verken.

Die oulike huis is geskik vir 4 volwassenes met 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers met 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Dubbelslaapbank word in die leefarea voorsien. Die en suite-badkamer in die hoofslaapkamer is toegerus met 'n bad en stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Die huis bied ook 'n TV met DStv, WiFi, lugversorging, 'n buite- en binnebraai-area, 'n privaat binnehof en 'n toesluitmotorhuis.

Prins Albert spog met 'n verskeidenheid pragtig bewaarde nasionale monumente, begeleide historiese staptogte, natuurreservate, 'n boeremark elke Saterdag, en verskeie vrugte- en wynplase.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kweekvallei-singel 4, Luttigstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skonerus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kweekvallei-singel 4, Luttigstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0507e3d5315ec2ca9e66a7d3f7eaf002c7f30ce0b11df25f8673ca282f07982a8728864955c0ed0bfa573ae5c3ad349ec7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 4 Kweekvallei Crescent Luttig Street 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.227772666974 22.032104746726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang