Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skoorsteenberg Farm and Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Sam L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

The most wonderful stay! Nana is an incredible host! The most wonderful stay! Nana is an incredible host. She went out of her way to make our stay worth it. The accommodation is extremely well-equipped. This is the type of stay where you just need to bring clothes and food, as everything else is provided. The location of the accommodation is perfect for someone who loves to be outdoors and in nature. A clear sky means wonderful stargazing too! If the weather is too hot, there is also a small splash pool to help cool you down. Everything is just perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frik
Skoorsteenberg Farm and Cottages
Thanks for the wonderful review, Sam. I'm so pleased you enjoyed your stay so much - in spite of all the unexpected developments! I would love to see you again before I sell the farm, so will keep you updated. Regards, Nana

Melissa F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Relaxing 3 nights. We loved it! We stayed for 3 nights in Date Cottage and had a great time. This is the perfect place for a proper break. Off the grid but so comfortable. The cottage has everything you need. There are beautiful walks, sunsets and animals on the farm. Nona was so warm and friendly and we even got a freshly baked bread on our 2nd day. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frik
Skoorsteenberg Farm and Cottages
Thank you for your kind review, Melissa. I'm so pleased you enjoyed your stay and feel like it was a real getaway. The farm is beautiful at the moment so your timing was perfect. Thank you for your visit and please come again.

Arlett D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Sekerlik die deel van ons wegbreek waarna ons die meeste uitgesien het en Skoorsteenberg het nie teluergestel nie! Asemrowende landskappe, stilte wat jou ore seermaak en sterre waaraan mens kan vat! Die netheid en rustigheid van die kothuis het net gehelp om alles nog beter te maak! Nana is 'n ware gasvrou en uiters bedag en besorgd. Ons het net weer van voor af verlief geraak op die Tankwa en Nana se plaas is 'n juweel daarin. Vriendelike mense in die omgewing. Die Padstal is 'n landmerk op pad soontoe en die pad van Ceres laat mens in bewondering weer vir die natuur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frik
Skoorsteenberg Farm and Cottages
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer Arlett. Ek is baie bly julle het dit so geniet en die stilte van die Tankwa waardeer. Kom kuier enige tyd weer, julle was baie respekvolle en netjiese gaste.

Lorraine R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2023

Tranquil cosy stay in the heart of the Tankwa. The perfect Tankwa stay! Clean and very cosy accommodation. Lots of open spaces to 'play'. Nana was so helpful. The Tankwa gave its best to us!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Frik
Skoorsteenberg Farm and Cottages
Thank you for your great review, it is much appreciated. I am so please you enjoyed your stay with us! Come visit us anytime again.

Martin J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

It has been our 7th stay at Skoorsteenberg but our first winter stay. We found that it is best to go either spring or autumn, but summers can be very beautiful as well although it can get extremely hot. We had a bit of difficulty getting to the farm and 4x4 was required due to a very muddy R355. Two days before our departure, the access farm road was severely flooded but the water subsided just at the right time, so with 4x4 low range we could make it back ok as this road was extremely muddy. It is advisable to contact the farm owner to find out about road conditions, especially if you drive a normal sedan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Frik
Skoorsteenberg Farm and Cottages
Thank you for the review Martin, and for the many visits. Good advice for future guests in the rainy season, although sometimes we have summer rains too- so always better to contact us before the departure. As long as you were warm enough, and had a good break. With little else to do, it was probably beneficial.

Pieter S
Kort verblyf
4.2
Aug 2023

Het baie lekker gebly. Het net te min tyd gehad om die Karoo ten volle te geniet. Dit is die regte plek om rus vir die siel te kry. Het alles wat beskikbaar is, waardeer aangesien dit baie moeite verg om so 'n afgeleë plek te bedryf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Frik
Skoorsteenberg Farm and Cottages
Baie dankie Pieter. Ek is bly julle het dit geniet, en dat jy die moeite wat ons doen, raak gesien het. Ons probeer om dit so gemaklik as moontlik vir mense te maak. Kom kuier gerus weer as julle n bietjie meer tyd het.

Grove S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2022

Wonderlik en rustig. Pragtige natuurskoon. Dankie aan Nana dat sy ons rifrug Simba geduld het. Ek weet hy het soms bietjie gepla maar dit was wonderlik om hom by ons te hê.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Frik
Skoorsteenberg Farm and Cottages
Hi Grové Ek is bly julle het dit hier geniet. Dankie vir jou mooi resensie. Simba het glad nie gepla nie. Hy is net jonk en vol energie. Glo hy het dit ook geniet. Groete Nana

Fanie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2022

Afgeleë, rustig en stil. Die gasvrou Nanna is baie behulpsaam en vriendelik en die huis is baie goed toegerus, skoon en prakties. Wat uitgestaan het was die warmwaterstelsel. Daar is 'n keuse van elektries of 'n donkie om die water warm te kry. Ek het verkies om die donkie te gebruik en so het ons 'n oorvloed warm water gehad vir die hele tyd. Verder het ons baie lekker daar gekuier en die stilte baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Frik
Skoorsteenberg Farm and Cottages
Hi Fanie en familie, ek is bly julle het julle kuier hier op die plaas geniet. Lekker warm water na n droe dag is altyd lekker. Groete, Nana

Janine R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Heerlik ontspan in pragtige omgewing. Akkommodasie bied alles en meer. Wonderlike omgewing vir aktiewe voetslaners en bergfiets-entoesiaste. Die omgewing is pragtig. Die akkommodasie is baie goed ingerig en regtig mooi. Geen internet/selfoonontvangs wat 'n bonus is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frik
Skoorsteenberg Farm and Cottages
Thank you for your lovely review, Janine. It is much appreciated. We are so pleased you enjoyed your stay and felt everything was in order. Please visit us again.

Inge V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2021

Afgesonder en verlate. Ons kuier was heerlik. Dit is baie ver weg van enige iets af en 'n fantastiese plek om af te skakel. Die sterre in die nag is onbeskryflik. Ons was in die Olive cottage. Die eenheid is baie netjies, ruim en skoon. Die stoep kyk uit oor die vlaktes en mens kry vrede in jou siel. Die swembad was skoon en 'n baie lekker af koel plek teen die hitte. Ek sal dit enige dag aanbeveel vir mense wat heeltemal wil wegkom van alles af. Maak seker jy vat jou SLR kamera om daai sterre vas te vang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Frik
Skoorsteenberg Farm and Cottages
Thanks so much for your great review Inge. I am so pleased you enjoyed your stay with us and got back to your life feeling refreshed. Please give us any feedback to improve our service and experience.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Frik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoorsteenberg Farm and Cottages, Tankwa-Karoo, Ceres, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKWsWiyv7x4TSeTbByExi3itVVSFySjm0YjajRf9OG5XILGg9WA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Skoorsteenberg Farm and Cottages Tankwa-Karoo 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.606299718949 19.952958552149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang