Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skuilhoek

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Fred Orban / Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 1 resensie vir Skuilhoek
Netheid
1.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Ruaan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Ruaan D

Rustiek en oud.

Pragtige uitsig van die see vanaf elke vertrek in die loft huis. Die rustieke eenheid het sy naam ten stand gedoen. Baie min breekware beskikbaar, soos bv. geen braai-kassie en geen toster nie. Skaars die nodige in die eenheid, plus die eenheid is baie oud. Die badkamer benodig 'n drastiese oordoen. Krane is los in die bad en wasbak. Jy draai die krane toe, dan loop die water oor die bad of wasbak. Glenwell was baie behulpsaam met die Weber wat hy reggemaak het, want die se poot het afgeval van al die roes. Benodig 'n nuwe braai. Ons het van die oord se dienste soos die waskamer gebruik gemaak nadat die personeel op die oord dit aan ons gebied het "waardeer opreg". Ongelukkig het die bestuurder ons laat voel ons mag dit nie gebruik nie, wat kontrasterend was en die verblyf/ervaring onsmaaklik gemaak het.

Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 460
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinbos Eco Estate, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27f64fc98da99f3db32f281fd925117763472d4384243d4ac92ffc56a4a4039dd8fda9c8cc9fdbaee743e4d865fcacbf66c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag, vir 4 mense 1 5 1 3 Kleinbos Eco Estate Boggoms Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.262386546248 21.91125294418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang