Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skuinslê

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adriaan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Perfect place to relax! Wow! What a wonderful place right on the beach! Sometimes it's the small touches, like a welcoming bag of delicious rusks and a pack of cookies, that make you feel right at home. The home was very comfortable for our two families of 4, located in a quiet area. Stunning sea views from the upstairs bedroom, lounge, and balcony. An indoor braai means you can make that braaibroodjie and steak regardless of the weather. Communication with the host was top-notch! Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rauten
Skuinslê
Thank you very much, Adriaan! It was an absolute pleasure to host you and your group. We truly appreciate your understanding for some unforeseen issues and even for fixing a broken shower head for us!

Crismari P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

See Skuinslê. Baie dankie vir die heerlike verblyf. Uitstekende ligging en uitsig! Huis is skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Beskuit en koekies met aankoms maak dit ekstra spesiaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rauten
Skuinslê
Baie dankie vir die ondersteuning en die positiewe terugvoer, Crismari. Dit was 'n plesier om julle by Skuinslê tuis te hê. Ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang. Groete Rauten

Cdp Auctioneering S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Beslis 'n plek om te gaan skuinslê. Ons was baie verras met die netheid van die akkommodasie. Ons is verwelkom met beskuit, koekies en melk asook hout vir die braaiplek. Alhoewel selfsorg was daar seep in die badkamers asook by die wasbak in die kombuis. Lieflike skoon handdoeke en beddegoed. Die gasstoof is definitief 'n pluspunt wanneer dit kom by die "Loadshedding". Batteryligte is voorsien om te gebruik tydens loadshedding. Selfoonsein is voldoende om te werk met oproepe en data. Die uitsig is 'n lafenis vir die siel. Dit was 'n werksverwante besoek, maar ons kon die uitsig en gerief benut in die kort tyd wat ons was. Baie dankie aan Rauten. Stilbaai kom tot 'n stilstand na 6 uur en van die restaurante maak reeds 8 uur toe. Iets om in berekening te bring wanneer jy die hele dag besig is en nie by die winkels uit kan kom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rauten
Skuinslê
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer, ons waardeer dit baie. Ons is baie bly julle het lekker gekuier en ontvang julle graag weer. Groete, Skuinslê

Euodia K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Dit was baie lekker gewees. Ons het baie lekker gebly. 'n Klein afgekampte area vir troeteldiere sal 'n groot aanwins wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rauten Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Helene Steyn-rylaan 34, Stilbaai-Oos, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32e6382a9b7122ecfaab2e43d92d9e0eabc4786586c13c5dd4eb9f0c63e0eaa88b888e3342946e7598f3dbaed8c0c6e0f6af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 34 Helene Steyn Drive Still Bay East 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.3676756 21.4459639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang