Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skulpdraai

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 51 resensies vir Skulpdraai
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Dereck S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dereck S

Dit was perfek vir wat ek benodig het, en gaan tien teen een oor 3 weke soontoe.

Het elke oggend vroeg gestort, met warm water, maar laaste oggend het ek later opgestaan en 07h00 gestort, met koue water. Sal miskien 'n ekstra geyser aanbeveel, en die stort lek water op die stort se randte. Ek sal aanbeveel dat dit met silikon geseël word, want die hele vloer word nat. So jy klim uit die stort op 'n nat mat, of jy kan dalk gly op 'n nat teël vloer.

Skulpdraai se terugvoer

Goeie dag Dereck,

Baie dankie dat jy die tekortkominge aan ons uitwys. Ons gee die nodige aandag daaraan.

Skulpdraai Groete

Skulpdraai
Dottie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dottie J

Ontspannend en gerieflik.

Baie lekker gebly met die rustige en mooi natuuruitsig!

Joleen V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joleen V

Vriendelike ontvangs, baie behulpsaam, netjiese woonstel.

Ons het inderdaad lekker gebly! Gasvrou het ons vriendelik ontvang en tuis laat voel, sy was deur die verblyftydperk baie behulpsaam en net 'n oproep weg. Die plekkie was netjies en skoon met aankoms. Die uitsig was 'n regte WOW! Sal definitief weer by die akkommodasie gaan bly!

Dale J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale J

Letterlik oor die pad van die see. Ons het vis gevang, gebraai en pot gemaak.

Was baie lekker al was die naweek heeltemal te kort. Die eienaars is verskriklik vriendelik. Dankie vir julle gasvryheid.

Le - Tania S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Le - Tania S

Care takers of that place were rude.

We didn't enjoy our stay.

Erika V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Oulike plekkie.

Oulike plekkie, die plek lyk baie beter as die fotos op die advertensie, is 'n ster.

Reinette P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette P

Ek het nie woorde nie, maar wat ek wel kan sê is my naweek was stunning. Sal weer gaan.

Was stunning. Sal weer gaan.

Skulpdraai se terugvoer

Goeie middag Reinette

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Hoop om jou gou weer te sien.

Groete
Santie

Skulpdraai
Millicent D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent D

Memorable beyond words️. Loved every bit of my stay, thank you so much.

The hospitality we received from start to end was top-notch. Magdalene and her husband Kevin welcomed us so warmly, and ensured our stay was made as comfortable as they could, thank you. Insofar as the venue goes, real paradise gem on earth, calm, cool and serene, heavenly bliss.

Andries G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries G

Ek was gek oor skulpdraai met die eerste oogopslag.

Skulpdraai is 'n fantastiese vakansiehuis. Dit was uitstekend. Ek en my familie het ons gate uit geniet. Ek sien uit na die volgende keer.

Zandrea M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zandrea M

Die bestuuder was baie vriendelik en hulpsaam.

Die plek was baie netjies en ek en my gesin het baie lekker daar gebly. Ons sal dit beslis aanbeveel aan enige persoon. Baie dankie vir die bestuurder se gasvryheid. Sy was baie oulik. Dankie daarvoor.

Judy W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judy W

Wi-Fi

It was a lovely stay, the only criticism is that the unit we were staying in did not have a Wi-Fi connection.

Charl V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V

Pragtige uitsig, skoon eenheid.

Die inklok was moeiteloos, beddegoed skoon en wifi op standaard. Sal weer daar bly.

Contessa L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Contessa L

Cosy place.

Central located, within walking distance of the beach. A few cockroaches were spotted in the kitchen.

Jacques L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Baie genotvol met 'n asemrowende uitsig

Al my verwagtinge was oortref. Die uitsig en rustigheid was ongelooflik.

Skulpdraai se terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer.

Skulpdraai
Ronel R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R

Dit was vrek lekker.

Al het die wind ons weggewaai kon ons nie vra vir 'n beter blyplek nie, als was daar wat ons nodig gehad het, ons het baie lekker gebly en sal definitief weer daantoe gaan.

Beanca L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Beanca L

Teleurstellend!

Eerste die inboek was 'n nagmerrie. Santie was nie beskikbaar nie. Sy's te besig. Haar selfoon was op voicemail. Tweede TV in Dolfyneenheid het glad nie gewerk nie. Derdens die stoof vat baie lank om warm te word (plaatgedeelte). Vierdens daar is geen sanitiser in die eenheid nie. Sal nie weer by Skulpdraai oorbly nie. Magdaleen die bestuurder het onverskoning gevra omdat sy nie bewus was dat ons 'n bespreking gehad het vir die naweek nie. Verblyf en al die probleme met TV en stoof het verblyf 'n nagmerrie gemaak. Sal definitief weer Saldana toe kom maar definitief nie by Skulpdraai nie.

Francois M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francois M

Alles was netjies en skoon. Dit was wat ek nodig gehad het.

WiFi was swak in die Dolfyn-kamer.

Talita D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Talita D

Heerlik en ontspannend.

Het 'n heerlike koue ontspannaweek geniet, sou net graag 'n dubbelbed saam met my man wou deel in plek van 2 enkelbedjies.

Hayley B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hayley B

Goeie verblyf.

Ligging is baie goed. Net die buurmense/huurders langsaan was raserig oor naweek. Sekere toestelle soos die stoof moet opgegradeer word. Andersins, het ons lekker gebly!

Jolanda B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jolanda B

Ons was baie ongelukkig gewees, ons wil die uitsig gesien het van see, die sitkamer pas nie in kombuis nie, kan liewer 'n bed daar gesit het.

Die mense wat foto's plaas moet seker maak dis vir daai kamer, ons het vir 5 dae daar gebly en was ongelukkig gewees. Ons het vir meer verwag en was teleurgesteld gewees. Ons sal nie ander mense verwys soontoe nie.

Skulpdraai se terugvoer

Goeiedag Jolanda,

Dankie vir jou terugvoering.

Ek verwys jou graag terug na ons webblad waar die inligting met betrekking tot eenheid D, baie duidelik stel dat die eenheid geen see uitsig bied nie.

Magdaleen wat op die perseel woon het aan my genoem dat jul ongelukkig was met die feit dat daar nie see uitsig is nie, maar ons kon jul ongelukkig nie skuif na 'n eenheid wat wel see uitsig het nie, aangesien daar reeds gaste was vir jul datums.

Die huis bied kleiner en groter eenhede met en sonder see uitsig, waarvan jy kan kies volgens jou behoefte en prysklas.

Ons vra om verskoning dat die interpretasie van die eenheid wat jy bespreek het, wat nie aan jul behoeftes voldoen het nie.

Groete, Santie.

Skulpdraai
Abram J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abram J

Asemrowend.

Dit was baie lekker, of meer as net lekker. Die verwelkoming was loflik, wou nie huis toe kom en sal enige tyd weer gaan.

Skulpdraai se terugvoer

Goeie middag Abram,

Dit is baie lekker om te hoor dat julle die verblyf geniet het.
Kom gerus weer.

Groete,
Santie

Skulpdraai
Merle Beryl P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle Beryl P

Baie mooi en uitstekende diens.

Sal hierdie blyplek aanbeveel vir almal.

Skulpdraai se terugvoer

Goeie dag Jocelin,

Jou positiewe terugvoering word baie waardeer.

Groete
Santie

Skulpdraai
Lorraine J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine J

Fantasties!

Sal dit enige tyd aanbeveel. Waarde vir jou geld. Ek kom beslis weer terug! Baie dankie!

Skulpdraai se terugvoer

Goeie dag Lorraine,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.

Hoop inderdaad om julle gou weer te sien!

Groete
Santie

Skulpdraai
Gregory L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gregory L

Baie vriendelike eienaars, plek is baie netjies en veilig.

Ons as gesin het dit baie geniet by Skulpdraai en sal nie huiwer om weer daar te gaan oornag nie, alles is baie naby geleë en sekuriteit is ook baie goed. Hiermee gee ek uitsondering aan die eienaars vir hulle behulpsaamheid.

Skulpdraai se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer dit. Groete, Elna.

Skulpdraai
Alvina S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvina S

Dit was super fantasties en ons het dit terdeë geniet.

Ons sal Skulpdraai enige tyd aan enigeen aanbeveel. Ons het in Tornyn gebly en die plek was soos altyd skoon. Bestuurder baie hulpvaardig en vriendelik. Dit sal maar altyd ons wegbreek-plekkie wees. Baie dankie en hou so aan.

Alvina S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvina S

Fantasties, rustig en net 'n lekker wegbreekplekkie.

Ek en my lewensmaat was in Tornyn en ons het dit terdeë geniet. Die plek was netjies en skoon en die bestuurder was baie hulpvaardig en vriendelik. Die uitsig oor die see was fantasties en ek sal dit enige tyd aan enigeen aanbeveel. Die plek was ook baie goed toegerus. Baie dankie, dit was heerlik.

Skulpdraai se terugvoer

Goeie dag Alvina
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, oor jul naweek by Skulpdraai.
Ons is so bly julle het dit geniet.

Tot weersiens.
Groete
Santie

Skulpdraai
Kevin V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin V

Absoluut waarde vir geld vir die beste ligging, veiligheid en geriewe.

Soos reeds voorheen genoem sal ek Skulpdraai enige tyd aanbeveel. As 'n gereelde reisiger, veral in Weskus, wil ek my verstout deur te sê Skulpdraai is nou my huis weg van die huis. Waar ek die afgelope drie jaar feitlik elke maand een week in Saldanha/Vredenburg deurgebring het en nooit meer as een keer by dieselfde plek tuisgegaan het nie, het dit beslis nou verander.

Skulpdraai se terugvoer

Goeie dag Kevin,

Baie dankie vir jou terugvoering.
Ons hoop om jou gou weer te sien.

Groete,
Santie

Skulpdraai
Angelique S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S

Dit was baie kindervriendelik en dis 'n mooi uitsig op Saldanha hawe.

Baie veilig, geen toegang vir onbekende mense nie.

Skulpdraai se terugvoer

Goeie dag Angelique
Dankie vir jou positiewe terugvoering.
Groete
Santie

Skulpdraai
Kevin V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin V

Wat aanvanklik as 'n nagmerrie ondervinding begin het, het uiteindelik ontaard in een van die beste verblywe ooit!

Uitstekende kliëntediens, veral die eienaars se reaksie op my aanvanklike misnoeë met eenheid wat ek bespreek het. Hier kom die kliënt en sy behoeftes beslis eerste. Die akkommodasie en gepaardgaande fasiliteite, ligging, prys, netheid en veiligheid is baie goed. Ek sal hierdie akkommodasie (met uitsondering van eenheid waar ek aanvanklik tuisgegagaan het) sonder enige twyfel by almal aanbeveel. Dit was absoluut waarde vir geld. Baie dankie aan eienaars dat julle so tegemoetkomend was. Ek sal beslis weer van julle dienste gebruik maak.

Skulpdraai se terugvoer

Goeiedag Kevin,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly jy het jou verblyf geniet. Ons hoop om jou spoedig weer te sien.
Groete
Santie

Skulpdraai
John Reginald L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John Reginald L

Lekker plek vir 'n paartjie.

Braaiplek kan verbeter. Sal 'n TV in die hoofslaapkamer wil hê. Verder 'n plek naby see, baie tevrede. Dankie Santie en Frank vir alles.

Kevin V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin V

Beste verbly aan die Weskus.

My huis weg van die huis af. Was reeds derde keer hierdie jaar dat ek daar oorgebly het en sal definitief weer en weer kom. Absolute waarde vir geld, beste ligging, veiligheid en kliëntediens.

Skulpdraai se terugvoer

Goeiedag Kevin,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Ons hoop om jou gou weer te sien.

Groete,
Santie

Skulpdraai
Maliska S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maliska S

Vriendelike diens, skoon, maar swak uitleg en ligging vir Palm woonstel.

Die diens van die bestuurder was puik en geen klagtes daar, maar Palm woonstel se uitleg is meer gepas vir ouers met kinders as 2 egpare, siende dat een kamer in die sitkamer geleë is en jy deur die ander paar se slaapkamer na die badkamer moet beweeg. Dit maak vir geen privaatheid vir enige van die pare wat oorbly nie. Die ligging is in 'n besige straat met voertuie wat heel nag na 'n speedbump verstel. Verkeer was steurend.

Skulpdraai se terugvoer

Goeie dag Maliska,
Baie dankie vir jou terugvoering.
Die uitleg van die eenheid is nie ideaal vir twee egpare nie.Jammer vir die ongerief en as die webblad dit nie duidelik genoeg gemaak het nie.
Aangesien die eenheid langs 'n baie besige pad geleë is, raas die verkeer. Ons probeer dit altyd noem met elke navraag en is jammer as dit nie duidelik genoeg onder julle aandag gebring is nie.
Die voorste eenhede geleë in Kusweg sou meer ideaal gewees het vir jul behoeftes.

Weereens jammer vir die ongerief.
Groete
Santie Pronk

Skulpdraai
Rachel P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rachel P

Ons tydjie saam as gesin was baie lekker.

Ons het in die Dolfyn-eenheid gebly. Die slaapkamers en kombuis meubels is baie basies, (rakke sonder deure, geen rasper of opskeplepel en 'n rusbank i.p.v. stoele kan dalk werk in die kombuis aangesien die TV baie hoog geïnstalleer is). Daar is ook nie 'n buitelig of braai-area vir die Dolfyn-eenheid nie, so dus dalk iets waarna gekyk kan word?

Skulpdraai se terugvoer

Goeiedag Rachel

Baie dankie vir jou terugvoer, ons luister graag na positiewe voorstelle. Vir maklike, oplosbare probleme kan Magdaleen genader word wat permanent op die perseel woon. Sy sal enige tekort wat dalk nie in die eenheid beskikbaar is nie, kan verskaf. Eenheid C en D deel die bestaande buitelig braai-area, ek is jammer jul was nie bewus daarvan nie.

Ek vertrou jul het nogtans jul kuier geniet.

Groete
Santie

Skulpdraai
Wernich V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wernich V

Baie vriendelike mense.

Mense gaan uit hulle pad om te help met als. Kombuis kort bietjie werk.

Tracey K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey K

Wonderful place to be quiet, away from it all, yet just around the corner from it all.

Felt safe when I started the stay on my own, queries answered quickly regarding additional guests - my son and his wife, no issues, on-site-manager wonderful, efficient.

Skulpdraai se terugvoer

Hello Tracey,

Your positive feedback is much appreciated.
Hope we see you soon for another visit.

Kind Regards.
Santie

Skulpdraai
Shano M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Shano M

Die plek het n asemrowende uitsig, met mooi meubels binne.

Beveel dit definitief aan.

Skulpdraai se terugvoer

Goeiedag Shano,

Baie dankie vir jou terugvoer.

Groete,
Santie

Skulpdraai
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Chanel S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel S

Heerlike op-die-strand akkommodasie.

Ons het baie lekker gebly in die eenheid. Die plek lyk eintlik beter en groter in werklikheid as op die foto's. Ons sal die akkommodasie beslis aanbeveel. Die dekor is pragtig in die eenheid. Die diens was ook fantasties. Baie dankie!

Skulpdraai se terugvoer

Hallo Chanel

Baie dankie vir jou terugvoering oor jul verblyf by Skulpdraai.

Ek hoop om julle binnekort weer te sien.

Groete
Santie

Skulpdraai
Francois U - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois U

Rustigheid. See om te sien van elke hoek binne die huis.

As jy wil wegbreek en ontspan is hierdie perfek. Laat oggende wakker word en see kyk saam strand stappies was lekker.

Skulpdraai se terugvoer

Goeie middag Francois,
Baie dankie vir jou terugvoering.
Bly om te hoor julle het die verblyf by Skulpdraai geniet.
Groete
Santie

Skulpdraai
Anthony V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony V

Ongelooflik.

Ons het die vakansie teen die see terdeë geniet.

Skulpdraai se terugvoer

Baie dankie Anthony

Hoop julle is nou lekker uitgerus vir die jaar wat voorlê.

Skulpdraai
Eileen V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eileen V

Oornagverblyf.

Plekkie was effens klein vir 2 volwassenes en 2 tieners en daar was slegs enkelbeddens in die eenheid (Dolfyntjie). Verstaan dat aangesien ons slegs oornag het dit moontlik die beste opsie was. Eenheid mooi skoon en netjies maar geen mikrogolf of stoof in eenheid nie wat dit moeilik maak om te "selfsorg".

Debbie J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie J

We had a lovely 2 night stay. The unit was clean and has all the basics.

The weekend was awesome. Daleen is wonderful and very helpful. Thanks.

Skulpdraai se terugvoer

Thank you, Debbie. Glad you had a great time.

Skulpdraai
Ilse M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ilse M

Baie teleurstellend, ek sal dit nie aanbeveel nie. Ernstige onderhoud benodig.

Ons het in die Palm Unit (agterste eenheid) gebly. Dit was nie goed onderhou nie, dit was vuil en oud. Die opsigter het vir ons gesê dit is ons plig om die plek skoon te hou (ons was daar vir 13 dae). Die stoof werk nie ordentlik nie, die yskas maak nie heeltemal toe nie, die matrasse is so oud ons het oorweeg om eerder op die grond te slaap. Verder is jy 1 meter van die huis langsaan, en jou voordeur kyk uit op 'n parkeerarea, so daar is geen uitsig of privaatheid nie. Daar is 2 vensters wat nie kan toemaak nie want die 'handles' is af. Die eenheid is reg teen 'n baie besig pad met aanhoudende geraas. Vir ons R850 per aand kon ons elders baie beter verblyf kry en het 3 dae vroeër getrek. Jy kan glad nie die see hoor nie, die voorste eenhede lyk pragtig, maar moet nie jou geld mors met die agterste eenhede nie. Baie teleurstellend. Die advertensie is duidelik geskryf vir die voorste 'Sea-front' eenhede, nie vir die agterste eenhede nie.

Petro R - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro R

Heerlike ontspan met baie vars lug.

Dit was regtig 'n baie lekker naweekwegbreek. Alles is so ingerig en naby, lang ente op die strand was so verfrissend, sal beslis gou weer kom kuier!

Hendrik G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik G

Pragtige plek reg op die see. Met die uitsig moes ons onsself dwing om deur die dag van die stoep pad te gee.

Pragtige plek reg op die see. Met die uitsig moes ons onsself dwing om deur die dag van die stoep pad te gee. Heerlike braai-area reg langs die huis. Die foto's is presies soos die huis lyk. Sal definitief weer teruggaan.

Skulpdraai se terugvoer

Baie dankie Hendrik, ons is so bly dat julle lekker gekuier het.

Skulpdraai
Irene S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irene S

Baie lekker gekuier.

Is 'n ongelooflike plek. Moet sê ek was bietjie bang om al die "antiques" te gebruik, maar wie ook al die huis versier het, was baie oulik. Ons het lekker gebly vir die 3 dae.

Charl N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl N

Asemrowende uitsig.

Baie goeie ligging met 'n fantastiese uitsig. Alhoewel dit 'n selfsorgeenheid is, sou 'n haardroër gehelp het. (Ons was met Motorfiets daar en dan is daar nie nog plek vir so iets nie.)

Skulpdraai se terugvoer

Baie dankie vir die voorstel. Ons is bly julle het lekker gekuier.

Skulpdraai
Reinard L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Reinard L

Baie lekker sentraal en baie naby die see geleë.

Ons het die agterste eenheid gehad wat aan die hoofpad grens. Lawaai van motors baie erg. Stort was glad nie skoon nie en die plek het na sigaretrook geruik. Warmwaterstelsel (gas) was baie moeilik om te reguleer. Sal weer daar tuisgaan as ons die voorste eenheid kan kry wat see toe front.

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R500
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 4, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkODQ2YjgxLTQ5Y2ItNDM0OS04OTExLWVmOTg3NGQyMDkwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 1 mens 51 5 1 5 4 Strand Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.003822574948 17.947261333466

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang