Skulpdraai
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Santie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Dereck S - Aug 2024
Algehele gradering
Dit was perfek vir wat ek benodig het, en gaan tien teen een oor 3 weke soontoe.
Skulpdraai se terugvoer
Goeie dag Dereck,
Baie dankie dat jy die tekortkominge aan ons uitwys. Ons gee die nodige aandag daaraan.
Skulpdraai Groete
Dottie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Ontspannend en gerieflik.
Joleen V - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, baie behulpsaam, netjiese woonstel.
Dale J - Feb 2024
Algehele gradering
Letterlik oor die pad van die see. Ons het vis gevang, gebraai en pot gemaak.
Le - Tania S - Apr 2024
Algehele gradering
Care takers of that place were rude.
Erika V - Des 2023
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Reinette P - Jan 2023
Algehele gradering
Ek het nie woorde nie, maar wat ek wel kan sê is my naweek was stunning. Sal weer gaan.
Skulpdraai se terugvoer
Goeie middag Reinette
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Hoop om jou gou weer te sien.
Groete
Santie
Millicent D - Jan 2023
Algehele gradering
Memorable beyond words️. Loved every bit of my stay, thank you so much.
Andries G - Jan 2023
Algehele gradering
Ek was gek oor skulpdraai met die eerste oogopslag.
Zandrea M - Apr 2023
Algehele gradering
Die bestuuder was baie vriendelik en hulpsaam.
Judy W - Okt 2023
Algehele gradering
Wi-Fi
Charl V - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig, skoon eenheid.
Contessa L - Des 2022
Algehele gradering
Cosy place.
Jacques L - Des 2021
Algehele gradering
Baie genotvol met 'n asemrowende uitsig
Skulpdraai se terugvoer
Ons is baie bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer.
Ronel R - Des 2021
Algehele gradering
Dit was vrek lekker.
Beanca L - Sep 2021
Algehele gradering
Teleurstellend!
Lees meerFrancois M - Jun 2021
Algehele gradering
Alles was netjies en skoon. Dit was wat ek nodig gehad het.
Talita D - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
Hayley B - Feb 2020
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Jolanda B - Jan 2020
Algehele gradering
Ons was baie ongelukkig gewees, ons wil die uitsig gesien het van see, die sitkamer pas nie in kombuis nie, kan liewer 'n bed daar gesit het.
Skulpdraai se terugvoer
Goeiedag Jolanda,
Dankie vir jou terugvoering.
Ek verwys jou graag terug na ons webblad waar die inligting met betrekking tot eenheid D, baie duidelik stel dat die eenheid geen see uitsig bied nie.
Magdaleen wat op die perseel woon het aan my genoem dat jul ongelukkig was met die feit dat daar nie see uitsig is nie, maar ons kon jul ongelukkig nie skuif na 'n eenheid wat wel see uitsig het nie, aangesien daar reeds gaste was vir jul datums.
Die huis bied kleiner en groter eenhede met en sonder see uitsig, waarvan jy kan kies volgens jou behoefte en prysklas.
Ons vra om verskoning dat die interpretasie van die eenheid wat jy bespreek het, wat nie aan jul behoeftes voldoen het nie.
Groete, Santie.
Abram J - Jun 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Skulpdraai se terugvoer
Goeie middag Abram,
Dit is baie lekker om te hoor dat julle die verblyf geniet het.
Kom gerus weer.
Groete,
Santie
Merle Beryl P - Jan 2019
Algehele gradering
Baie mooi en uitstekende diens.
Skulpdraai se terugvoer
Goeie dag Jocelin,
Jou positiewe terugvoering word baie waardeer.
Groete
Santie
Lorraine J - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Skulpdraai se terugvoer
Goeie dag Lorraine,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Hoop inderdaad om julle gou weer te sien!
Groete
Santie
Gregory L - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaars, plek is baie netjies en veilig.
Skulpdraai se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer dit. Groete, Elna.
Alvina S - Des 2018
Algehele gradering
Dit was super fantasties en ons het dit terdeë geniet.
Alvina S - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties, rustig en net 'n lekker wegbreekplekkie.
Skulpdraai se terugvoer
Goeie dag Alvina
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, oor jul naweek by Skulpdraai.
Ons is so bly julle het dit geniet.
Tot weersiens.
Groete
Santie
Kevin V - Apr 2018
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld vir die beste ligging, veiligheid en geriewe.
Skulpdraai se terugvoer
Goeie dag Kevin,
Baie dankie vir jou terugvoering.
Ons hoop om jou gou weer te sien.
Groete,
Santie
Angelique S - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was baie kindervriendelik en dis 'n mooi uitsig op Saldanha hawe.
Skulpdraai se terugvoer
Goeie dag Angelique
Dankie vir jou positiewe terugvoering.
Groete
Santie
Kevin V - Feb 2018
Algehele gradering
Wat aanvanklik as 'n nagmerrie ondervinding begin het, het uiteindelik ontaard in een van die beste verblywe ooit!
Lees meerSkulpdraai se terugvoer
Goeiedag Kevin,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly jy het jou verblyf geniet. Ons hoop om jou spoedig weer te sien.
Groete
Santie
John Reginald L - Des 2018
Algehele gradering
Lekker plek vir 'n paartjie.
Kevin V - Mei 2018
Algehele gradering
Beste verbly aan die Weskus.
Skulpdraai se terugvoer
Goeiedag Kevin,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Ons hoop om jou gou weer te sien.
Groete,
Santie
Maliska S - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon, maar swak uitleg en ligging vir Palm woonstel.
Lees meerSkulpdraai se terugvoer
Goeie dag Maliska,
Baie dankie vir jou terugvoering.
Die uitleg van die eenheid is nie ideaal vir twee egpare nie.Jammer vir die ongerief en as die webblad dit nie duidelik genoeg gemaak het nie.
Aangesien die eenheid langs 'n baie besige pad geleë is, raas die verkeer. Ons probeer dit altyd noem met elke navraag en is jammer as dit nie duidelik genoeg onder julle aandag gebring is nie.
Die voorste eenhede geleë in Kusweg sou meer ideaal gewees het vir jul behoeftes.
Weereens jammer vir die ongerief.
Groete
Santie Pronk
Rachel P - Jan 2018
Algehele gradering
Ons tydjie saam as gesin was baie lekker.
Skulpdraai se terugvoer
Goeiedag Rachel
Baie dankie vir jou terugvoer, ons luister graag na positiewe voorstelle. Vir maklike, oplosbare probleme kan Magdaleen genader word wat permanent op die perseel woon. Sy sal enige tekort wat dalk nie in die eenheid beskikbaar is nie, kan verskaf. Eenheid C en D deel die bestaande buitelig braai-area, ek is jammer jul was nie bewus daarvan nie.
Ek vertrou jul het nogtans jul kuier geniet.
Groete
Santie
Wernich V - Des 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike mense.
Tracey K - Mrt 2018
Algehele gradering
Wonderful place to be quiet, away from it all, yet just around the corner from it all.
Skulpdraai se terugvoer
Hello Tracey,
Your positive feedback is much appreciated.
Hope we see you soon for another visit.
Kind Regards.
Santie
Shano M - Sep 2018
Algehele gradering
Die plek het n asemrowende uitsig, met mooi meubels binne.
Skulpdraai se terugvoer
Goeiedag Shano,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Groete,
Santie
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Chanel S - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike op-die-strand akkommodasie.
Skulpdraai se terugvoer
Hallo Chanel
Baie dankie vir jou terugvoering oor jul verblyf by Skulpdraai.
Ek hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete
Santie
Francois U - Feb 2017
Algehele gradering
Rustigheid. See om te sien van elke hoek binne die huis.
Skulpdraai se terugvoer
Goeie middag Francois,
Baie dankie vir jou terugvoering.
Bly om te hoor julle het die verblyf by Skulpdraai geniet.
Groete
Santie
Anthony V - Des 2016
Algehele gradering
Ongelooflik.
Skulpdraai se terugvoer
Baie dankie Anthony
Hoop julle is nou lekker uitgerus vir die jaar wat voorlê.
Eileen V - Des 2016
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Debbie J - Des 2016
Algehele gradering
We had a lovely 2 night stay. The unit was clean and has all the basics.
Skulpdraai se terugvoer
Thank you, Debbie. Glad you had a great time.
Ilse M - Des 2016
Algehele gradering
Baie teleurstellend, ek sal dit nie aanbeveel nie. Ernstige onderhoud benodig.
Lees meerPetro R - Okt 2015
Algehele gradering
Heerlike ontspan met baie vars lug.
Hendrik G - Des 2015
Algehele gradering
Pragtige plek reg op die see. Met die uitsig moes ons onsself dwing om deur die dag van die stoep pad te gee.
Skulpdraai se terugvoer
Baie dankie Hendrik, ons is so bly dat julle lekker gekuier het.
Irene S - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Charl N - Okt 2015
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
Skulpdraai se terugvoer
Baie dankie vir die voorstel. Ons is bly julle het lekker gekuier.
Reinard L - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker sentraal en baie naby die see geleë.
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 4, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang