Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skulpdraai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Dereck S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Dit was perfek vir wat ek benodig het, en gaan tien teen een oor 3 weke soontoe. Het elke oggend vroeg gestort, met warm water, maar laaste oggend het ek later opgestaan en 07h00 gestort, met koue water. Sal miskien 'n ekstra geyser aanbeveel, en die stort lek water op die stort se randte. Ek sal aanbeveel dat dit met silikon geseël word, want die hele vloer word nat. So jy klim uit die stort op 'n nat mat, of jy kan dalk gly op 'n nat teël vloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Skulpdraai
Goeie dag Dereck, Baie dankie dat jy die tekortkominge aan ons uitwys. Ons gee die nodige aandag daaraan. Skulpdraai Groete

Dottie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ontspannend en gerieflik. Baie lekker gebly met die rustige en mooi natuuruitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joleen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Vriendelike ontvangs, baie behulpsaam, netjiese woonstel. Ons het inderdaad lekker gebly! Gasvrou het ons vriendelik ontvang en tuis laat voel, sy was deur die verblyftydperk baie behulpsaam en net 'n oproep weg. Die plekkie was netjies en skoon met aankoms. Die uitsig was 'n regte WOW! Sal definitief weer by die akkommodasie gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dale J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Letterlik oor die pad van die see. Ons het vis gevang, gebraai en pot gemaak. Was baie lekker al was die naweek heeltemal te kort. Die eienaars is verskriklik vriendelik. Dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Le - Tania S
Kort verblyf Saam met vriende
1.8
Apr 2024

Care takers of that place were rude. We didn't enjoy our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Erika V
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Oulike plekkie. Oulike plekkie, die plek lyk baie beter as die fotos op die advertensie, is 'n ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ek het nie woorde nie, maar wat ek wel kan sê is my naweek was stunning. Sal weer gaan. Was stunning. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Skulpdraai
Goeie middag Reinette Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop om jou gou weer te sien. Groete Santie

Millicent D
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Memorable beyond words️. Loved every bit of my stay, thank you so much. The hospitality we received from start to end was top-notch. Magdalene and her husband Kevin welcomed us so warmly, and ensured our stay was made as comfortable as they could, thank you. Insofar as the venue goes, real paradise gem on earth, calm, cool and serene, heavenly bliss.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries G
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Ek was gek oor skulpdraai met die eerste oogopslag. Skulpdraai is 'n fantastiese vakansiehuis. Dit was uitstekend. Ek en my familie het ons gate uit geniet. Ek sien uit na die volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandrea M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Die bestuuder was baie vriendelik en hulpsaam. Die plek was baie netjies en ek en my gesin het baie lekker daar gebly. Ons sal dit beslis aanbeveel aan enige persoon. Baie dankie vir die bestuurder se gasvryheid. Sy was baie oulik. Dankie daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R500
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 4, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkODQ2YjgxLTQ5Y2ItNDM0OS04OTExLWVmOTg3NGQyMDkwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 1 mens 51 5 1 5 4 Strand Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.003822574948 17.947261333466

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang