Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooi Spinnekop Accommodation and Restaurant

Tentekamp

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Alida C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Baie hartlike ontvangs. Puik restaurant. Hoewel die tente opgradering nodig het, was alles skoon en netjies. Terrein skoon. Badkamers skoon. Kan absoluut 'n sterbestemming wees met bietjie opgradering. Gasheer en gasvrou baie aangenaam. Kos in Rooi Spinnekop was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrice S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2024

Skoon en netjiese verblyf. Probleem vinnig uitgesorteer deur die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kaci C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

We really enjoyed our stay. The hosts were very welcoming and the facilities were nice and clean. Our meal at the restaurant was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2022

Sien sterre. Sal aanbeveel maar daar moet aandag gegee word aan tente. Ons s'n het gelek so my vrou was baie teleurgesteld om nat wakker te word. As mens snags a draai loop moet jy eers 'n groot draai loop om die ligte aan te sit, dit kan verbeter. Ons het n dag vroëer geloop weens die tent wat lek.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Nardus S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2022

Aangenaam en verras deur die gawe mens van die plek. Ons het met ons motorfiets op toer deur die Weskus daar aangegaan en het lekker gekuier en lekker geslaap al was die wind bietjie erg het dit ons nie gepla nie en sal die plek aanbeveel.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

John J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2021

It was a perfect stay. Met some interesting people. It was great to have all the facilities needed in the communal kitchen. The braai area was perfect. The ablutions area was very clean. The beds were comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Arina D
1 nag Saam met vriende
4.0
Mrt 2021

Waarde vir geld. Kan Skulpieskraal aanbeveel, het als wat mens nodig het plus skoon, rustig met goeie ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stefan B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2021

Basiese geriewe in die plek. Baie welkom gevoel. Vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Daniel M
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2021

Kort, maar lekker. Die wêreld is baie mooi en die gashere baie vriendelik, ons het lekker ontspan en baie lekker geslaap in ons tent, die storte werk goed en die toilette is mooi skoon, als in als was dit 'n goeie ervaring.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lize V
1 nag Saam met vriende
3.6
Jan 2021

Ons het slegs 'n oornagplekkie gesoek, en Skulpieskraal was perfek daarvoor. Nadat ons Hondeklipbaai verken het, het ons het lekker aandete by die restaurant geniet en na 'n lang dag op die pad was 'n bed net wat ons nodig gehad het, ons het heerlike warm stortgeriewe gehad die volgende oggend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mgr: Nicolien
Crafford ...

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofpad 295, Hondeklibaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1e12b2d797fee0c9495c53911475d080d9d98e4c0ce8a14b80ce8b4dbe3b4d269a5c36a4c0078c044d8c0a691b4492ed668?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag (plek vir 3) 37 5 1 5 295 Main Road Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.317216437825 17.281077877316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang