Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooi Spinnekop Accommodation and Restaurant

Tentekamp

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mgr: Nicolien
Crafford ...

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 37 resensies vir Rooi Spinnekop Accommodation and Restaurant
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Alida C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alida C

Baie hartlike ontvangs. Puik restaurant.

Hoewel die tente opgradering nodig het, was alles skoon en netjies. Terrein skoon. Badkamers skoon. Kan absoluut 'n sterbestemming wees met bietjie opgradering. Gasheer en gasvrou baie aangenaam. Kos in Rooi Spinnekop was heerlik!

Beatrice S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrice S

Skoon en netjiese verblyf.

Probleem vinnig uitgesorteer deur die eienaar.

Kaci C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaci C

We really enjoyed our stay.

The hosts were very welcoming and the facilities were nice and clean. Our meal at the restaurant was delicious.

Gary V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gary V

Sien sterre.

Sal aanbeveel maar daar moet aandag gegee word aan tente. Ons s'n het gelek so my vrou was baie teleurgesteld om nat wakker te word. As mens snags a draai loop moet jy eers 'n groot draai loop om die ligte aan te sit, dit kan verbeter. Ons het n dag vroëer geloop weens die tent wat lek.

Nardus S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nardus S

Aangenaam en verras deur die gawe mens van die plek.

Ons het met ons motorfiets op toer deur die Weskus daar aangegaan en het lekker gekuier en lekker geslaap al was die wind bietjie erg het dit ons nie gepla nie en sal die plek aanbeveel.

John J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
John J

It was a perfect stay. Met some interesting people.

It was great to have all the facilities needed in the communal kitchen. The braai area was perfect. The ablutions area was very clean. The beds were comfortable.

Arina D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arina D

Waarde vir geld.

Kan Skulpieskraal aanbeveel, het als wat mens nodig het plus skoon, rustig met goeie ligging.

Stefan B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stefan B

Basiese geriewe in die plek.

Baie welkom gevoel. Vriendelike diens.

Daniel M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel M

Kort, maar lekker.

Die wêreld is baie mooi en die gashere baie vriendelik, ons het lekker ontspan en baie lekker geslaap in ons tent, die storte werk goed en die toilette is mooi skoon, als in als was dit 'n goeie ervaring.

Lize V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lize V

Ons het slegs 'n oornagplekkie gesoek, en Skulpieskraal was perfek daarvoor.

Nadat ons Hondeklipbaai verken het, het ons het lekker aandete by die restaurant geniet en na 'n lang dag op die pad was 'n bed net wat ons nodig gehad het, ons het heerlike warm stortgeriewe gehad die volgende oggend.

Wanda B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Wanda B

Die plek is tussen niks en nêrens. Daar is niks. Die restaurant is baie duur.

Ons het net een aand geslaap en vroeg vertrek. Niemand het ons eers geskakel om uit te vind waar ons is nie,. Dit lyk glad nie soos die foto's nie. Tente baie oud en jy voel glad nie veilig nie.

Aletha C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletha C

Baie lekker gekuier en geslaap.

Gasheer en gasvrou is baie vriendelik en laat jou tuis voel. Tent is warm, skoon en netjies.

Gavin R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin R

Very good thanks.

Very quaint and different but a wonderful place to stay at, dinner was effected by load shedding so was limited but what we had was great well done for a great stay.

Marli D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli D

Baie lekker gebly.

Lekker geslaap in great tent. Nie koud gekry nie en badkamers en kombuis was baie netjies.

Monique O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique O

Baie lekker!

Was 'n baie lekker plek! Ons het teen half 5 daar aangekom en toe maak die restaurant toe, verder op die dorp kon ons nêrens anders kos kry om te eet nie. Gelukkig het die tannie by Die Ark-winkel ons gehelp met iets te ete. Ek sou voorstel dat die restaurant dalk in Desember en vakansie tye later toe maak

Nick R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick R

A welcome break.

A welcome break at the end of a long dirt road. Warm hosts and the most delicious seafood dinner!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Welkome breek.

'n Welkome wegbreek aan die einde van 'n lang grondpad. Warm gasheer en die heerlikste seekos-aandete!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dr Desere F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Desere F

Iets anders!

Perfek vir die kampeerder sonder kamptoerusting. Gesellig en vriendelik. Eenvoudige, vriendelike verblyf sonder pretensie. Moenie fancy fasiliteite verwag nie!

Maja S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maja S

Lifelike mense en gemaklike blyplekkie.

Netjies en alles wat nodig is in die kombuis. Ons het dit geniet. Kamp kan doen met bietjie liefde maar is 'n goeie blyplek. Kan koel raak in die aande so pak 'n baadjie.

Sheila W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sheila W

We loved it - just like camping (we are all avid campers) but much warmer and drier. Well-appointed facilities in the kitchen, and excellent attention from the hosts.

We were offered electric blankets when the weather turned really cold - and those of us who didn't bring towels were very grateful to be offered towels by the host.

Elmarie T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie T

Dit was 'n belewenis om in die tented camp te slaap.

Die Tented Camp het aan die verwagtinge voldoen. Netjies en skoon met gemeenskaplike ablusiegeriewe soos geadverteer. Die Rooi Spinnekop Restaurant, wel, was 'n teleurstelling. Ten spyte van die feit dat ek reeds 10:00 die oggend 'n tafel vir aandete bespreek het, het ons 19:10 ons bestelling geplaas en ons ete is eers 21:20 bedien, saam met 2 ander tafels (ook 2 persone elk), een wat dieselfde tyd as ons by die restaurant aangekom het en die ander wat reeds gesit en bestel het toe ons gaan sit het.

Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lisanne V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lisanne V

Reg vir een aand se bly.

Ons was drie aande daar en dit is bietjie lank. Hondeklipbaai het min, maar die mense is vriendelik. Onthou om eie handdoeke te bring. Die plekkie kort ook maar bietjie opknapwerk.

Lana H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lana H

Bitter teleurgesteld!

Jammer om so negatiewe resensie te los: Twee dae geen water gehad nie, gaste is nie ingelig as daar nie krag is nie, is daar ook geen waterdruk nie! Tent het ook gelek, ons het nat wakker geword. Sal beslis niemand aanraai om daar te bly nie. Was geld mors wat ons baie beter kon gebruik. Gaan eet by Dop en Kreef. Kos uitstekend. Rooi Spinnekop se kos olierig en smaakloos, baie jammer om te sê.

Tanja S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja S

Ietsie anders.

Dit was vir my sowel as my man heerlik. Ek is iemand wat van kamp hou en hy nie. Ons het die verblyf al twee geniet, ek het weer in 'n tent geslaap en hy het die gemak van 'n dubbelbed gehad. Altwee 'n wen situasie. Indien jy nie van kamp of tente hou nie, sal jy vir seker van Skulpieskraal hou. Die slaapplek is baie gerieflik en goggavry.

Garnet John A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garnet John A

Hondeklipbaai se mense.

Ons het dit baie geniet. Die verblyf is skoon en die tente kombuis baie goed toegerus. Die restaurant gee heerlike kos en die personnel is baie vriendelik. Ons kan dit beslis aanbeveel.

Corien D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corien D

Uitstekende gasvryheid en verblyf.

Uitstekende, skoon gasvrye verblyf teen billike tariewe en stapafstand van lekker maaltye.

Corien D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corien D

Meer as wat ons verwag het.

Annamarie het ons so tuis laat voel. Alles was daar. Storte en ablusiegeriewe was uitmuntend.

Reuben H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reuben H

Kwaai lekker.

Vriendelik, behulpsaam en sal uit hulle pad gaan om jou te akkommodeer.

Madelein T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein T

Dit wat is 'n unieke ervaring.

Dit was 'n egte Weskus-ervaring en ons het heerlik gekuier.

Henry C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry C

Very good and friendly service. Keep it up Anne-marie.

We enjoyed our stay and will recommend this establishment to our friends and family. However the road via Garies is very bad. Thanks to Anne-marie who recommended the road via Koingnaas.

Juan M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juan M

Aanvaarbaar.

Meer verskeidenheid van kosse vir nie-viseters.

Alex V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alex V

Heerlik.

Ons het lekker gebly in ons tent en die kombuis het alles wat nodig is om kos te maak en al die breekgoed, glase en eetgerei wat mens kan dink om nodig te kry. Badkamers was voldoende en skoon.

Johan S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Fantastiese ervaring.

Die grondpad is bietjie hard op die motor, maar niks te doen met die gasvrye ontvangs van die baie aangename eienares.

Sydney D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sydney D

Baie interessant en 'n belewenis.

Baie lekker ondervinding.

Francis V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis V

Ongelooflik! My hart verloor op Hondeklipbaai.

Wonderlike rustige plekkie, behoorlik tussen niks en nêrens. Beslis die plek om jou batterye te herlaai na die stad se gejaag!

Wynand B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand B

Lekker.

Die slaapgeriewe is basies maar netjies en skoon. Gesamentlike kombuis teleurstellend siende mede gaste die kombuis ook gebruik het en alles baie slordig die plek volgestaan het met vuil skottelgoed orals en dan ook die plek gesluit het wat ons toegang onmoontlik gemaak het. Ablusiegeriewe goed maar weereens gaste se handdoeke en toiletware lê die plek vol. Etes met smaak voorgesit en waarde vir geld. Baie gasvrye eienaars en ek sal die plekkie kan aanbeveel as die basiese reëls van netheid en bedagsaamheid vir mede gaste voorgelê aan alle gaste by aankoms.

Soria A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Soria A

Tentverblyf in ‘n ongerepte deel van die land.

Skulpieskraal se tente is gemaklik ingerig en die gemeenskaplike kombuis is goed toegerus. Die ablusiegeriewe is basies maar skoon en netjies en bied 'n welkome warm stort na ‘n stowwerige dag op die pad. Die restaurant bied opregte Weskus-gasvryheid en die kos is keurig voorberei.

Rooi Spinnekop Accommodation and Restaurant se terugvoer

Baie dankie Soria dit was 'n plesier om julle te huisves .

Rooi Spinnekop Accommodation and Restaurant
Vanaf
Vanaf R200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofpad 295, Hondeklibaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1e12b2d797fee0c9495c53911475d080d9d98e4c0ce8a14b80ce8b4dbe3b4d269a5c36a4c0078c044d8c0a691b4492ed668?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag (plek vir 3) 37 5 1 5 295 Main Road Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.317216437825 17.281077877316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang