Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooi Spinnekop Accommodation and Restaurant

Tentekamp
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofpad 295, Hondeklibaai, 8222, Noord-Kaap
  • Vanaf R200 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Rooi Spinnekop Accommodation and Restaurant is in die kusdorpie Hondeklipbaai geleë. Hondeklipbaai is ongeveer 90 km vanaf Garies en 200 km vanaf Springbok.

Verblyf word in 3 selfsorg-eenhede, 4 koepeltente en kampeerplek gebied. Elke woonstel het sy eie badkamer en is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond toegerus.

Gaste in die 4 koepeltente en 2 kampeerplekke gebruik 'n gemeenskaplike ablusieblok.

Gaste wat gebruikmaak van tente en kampeerplekke het gebruik van 'n gemeenskaplike ablusieblok en gemeenskaplike kombuis en braai-area. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, eetgerei, breekware, potte, panne en die nodige kookgerei toegerus.

Die gewilde restaurant, Rooi Spinnekop, is op die perseel en is 'n ten volle gelisensieerde restaurant wat baie bekend is vir seekos- en Namakwalandgeregte.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Irma L
Gesin met tieners
5.0
N aangename verrassing met gemaklike tentverblyf en n heerlike boma. Dit was n aangename verrassing, een van die hoogtepunte, die kuier in die boma, d...
Sien meer
Des 2024
Henk D
Saam met vriende
4.8
N besonderse plekkie met puik kos en akkommodasie. Die kamer was vroeër gereed op die dag van inboek. Kamer was skoon en baie netjies. Al die fasilite...
Sien meer
Sep 2024
Andries P
4.4
Dit is 'n vriendelike, rustige Weskus atmosfeer. Ek het baie lekker gebly.
Jan 2025
Beatrice S
Gesin met tieners
4.4
Skoon en netjiese verblyf. Probleem vinnig uitgesorteer deur die eienaar.
Sep 2024
Yusuf J
4.2
Pleasant. Pleasant stay, very clean inside.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mgr: Nicolien
Crafford ...

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoofpad 295, Hondeklibaai, 8222, Noord-Kaap
  • Gaste dink Rooi Spinnekop Accommodation and Restaurant het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofpad 295, Hondeklibaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1e12b2d797fee0c9495c53911475d080d9d98e4c0ce8a14b80ce8b4dbe3b4d269a5c36a4c0078c044d8c0a691b4492ed668?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag (plek vir 3) 41 5 1 5 295 Main Road Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.317216437825 17.281077877316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang