Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skulpietjie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Jeanne F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfekte wegbreek. Perfekte naweek wegbreek. Alles wat jy nodig het met die mooiste see uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
Skulpietjie
Baie dankie, waardeer.

Shaldon J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Heerlik die moeite werd! Uitstekende uitsig. Ideaal vir familie wegbreek. Gasvryheid tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie pragtige uitsig. Lekker binne braai met mooi uitsig. Baie lekker met mooi uitsig en lekker stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

A unit well equipped for a family of 3. A lovely unit with all you need. Bit cold in winter as the floors are cement, but they have a heater which worked well. Inside braai is a bonus in winter. We enjoyed our stay and will go back. The unit has a beautiful view, and we actually saw dolphins a few times. As they mention in the advert, it's a steep walk up, so not for people who will struggle with that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lolitha P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlike, rustige plek. Met die mooiste see-uitsig. Die plek is goed toegerus. Die mooi see-uitsig terwyl jy 'n vleisie braai is beslis 'n bonus. Binne-braai is 'n bonus vir as die weer nie buite saam speel nie. Die eienaar, Colette, was baie behulpsaam alhoewel sy nie daar was nie. Ons kon haar enige tyd kontak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
Skulpietjie
Baie dankie vir die positiewe terugvoering! Waardeer.

Mariaan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Heerlik, stil, mooi uitsig. Uitgerus. Baie mooi uitsig. Loopafstand van see. Goeie braaigeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grace S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Wonderful well equipped little home away from home, loved every minute of it! Wonderful host who checked in every day to ensure we had all we required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
Skulpietjie
Thank you, Grace. Appreciate.

Marius D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Skulpietjie is 'n baie netjiese woning met al die nodige geriewe. Skulpietjie is ideaal vir 'n gesin van 4. Die binnebraai gee jou die opsie om heerlik te kan vuur maak indien die wind waai. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
Skulpietjie
Baie dankie Marius, so bly jul het lekker gekuier.

Sheinna R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Memorable. The apartment is beautiful and cosy, the views are amazing. Our stay was very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colette
Skulpietjie
Thank you.

Nilene V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2023

Was heerlik. Ons moes net paar goedjies skuif a.g.v. ons baba wat al uit die rakke haal. Heerlik, rustig en oulike plekkie. Hulle moet mense net inlig van die bouprojek oorkant die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Colette
Skulpietjie
Sal toekomstige huurders sê van die bouery, ongelukkig het dit begin, na hierdie bespreking.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Colette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kajuitlaan 25, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74691655d70a7655cb5d8f974f5b3f418745dd893f0f70b98fa048a41c3f179a2b5227baa165b8e9cc7af4971ebcd3a71a1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 25 Kajuit Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.421139464288 21.34588775872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang