Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skulpietjie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Colette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir Skulpietjie
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jeanne F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne F

Perfekte wegbreek.

Perfekte naweek wegbreek. Alles wat jy nodig het met die mooiste see uitsig!

Skulpietjie se terugvoer

Baie dankie, waardeer.

Skulpietjie
Shaldon J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaldon J

Heerlik die moeite werd!

Uitstekende uitsig. Ideaal vir familie wegbreek. Gasvryheid tops!

Jaco A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco A

Baie pragtige uitsig. Lekker binne braai met mooi uitsig.

Baie lekker met mooi uitsig en lekker stil.

Jannie H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie H

A unit well equipped for a family of 3.

A lovely unit with all you need. Bit cold in winter as the floors are cement, but they have a heater which worked well. Inside braai is a bonus in winter. We enjoyed our stay and will go back. The unit has a beautiful view, and we actually saw dolphins a few times. As they mention in the advert, it's a steep walk up, so not for people who will struggle with that.

Lolitha P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lolitha P

Heerlike, rustige plek. Met die mooiste see-uitsig.

Die plek is goed toegerus. Die mooi see-uitsig terwyl jy 'n vleisie braai is beslis 'n bonus. Binne-braai is 'n bonus vir as die weer nie buite saam speel nie. Die eienaar, Colette, was baie behulpsaam alhoewel sy nie daar was nie. Ons kon haar enige tyd kontak.

Skulpietjie se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering! Waardeer.

Skulpietjie
Mariaan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V

Heerlik, stil, mooi uitsig. Uitgerus.

Baie mooi uitsig. Loopafstand van see. Goeie braaigeriewe.

Grace S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace S

Wonderful well equipped little home away from home, loved every minute of it!

Wonderful host who checked in every day to ensure we had all we required.

Skulpietjie se terugvoer

Thank you, Grace. Appreciate.

Skulpietjie
Marius D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Skulpietjie is 'n baie netjiese woning met al die nodige geriewe.

Skulpietjie is ideaal vir 'n gesin van 4. Die binnebraai gee jou die opsie om heerlik te kan vuur maak indien die wind waai. Ons het heerlik gekuier.

Skulpietjie se terugvoer

Baie dankie Marius, so bly jul het lekker gekuier.

Skulpietjie
Sheinna R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheinna R

Memorable.

The apartment is beautiful and cosy, the views are amazing. Our stay was very pleasant.

Skulpietjie se terugvoer

Thank you.

Skulpietjie
Nilene V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nilene V

Was heerlik. Ons moes net paar goedjies skuif a.g.v. ons baba wat al uit die rakke haal.

Heerlik, rustig en oulike plekkie. Hulle moet mense net inlig van die bouprojek oorkant die pad.

Skulpietjie se terugvoer

Sal toekomstige huurders sê van die bouery, ongelukkig het dit begin, na hierdie bespreking.

Skulpietjie
Marelize S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize S

Baie rustig.

Baie mooi uitsig. Plek is baie netjies en gerieflik. Vriendelike ontvangs. Die skuinste het ons bietjie ondergekry in die begin, maar na 'n paar dae dit vinnig gewoond geraak.

Skulpietjie se terugvoer

Baie dankie vir jou opregte mening, waardeer. Vriendelike groete. Colette

Skulpietjie
Christo S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S

Skoon en gerieflike eenheid.

Sal beslis aanbeveel om oor te bly.

Skulpietjie se terugvoer

Baie dankie!

Skulpietjie
Danie T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie T

Gerieflik

Terrain is baie skuins, maar pragtige uitsig.

Eugene D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene D

Was lekker om mooi uitsig te hê. Sal aanbveel vir jongmense en is selfs te steil vir klein kindertjies.

Daar is gesê daar is 5 trappe, maar daar is nagelaat om te sê dat daar 'n ongelooflike steil opdraend na die trappe is. Selfs die trappe na die huis is baie smal en steil. Lekker plek vir jongmense maar beslis nie vir ouer mense nie. Die nee aanbeveling is vir ouer mense bedoel. Ja vir jongmense.

Willie S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Heerlik gebly.

Heerlik gebly en gekuier en sal beslis meer daar gebly. Baie vriendelike eienaar en baie behulpsaam.

Skulpietjie se terugvoer

Ek is so bly jul het kuier geniet, ons waardeer jul positiewe terugvoering.

Skulpietjie
Drien S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drien S

Asemrowende uitsig oor die see.

Skulpietjie is modern ingerig (met DSTV, pluspunt vir my) en die dekor van die leefareas is baie kleurvol/smaakvol. Dit was so lekker om myself net snoesig in 'n kombers toe te wikkel en vir die see te kyk en na die branders wat breek te luister. Die stoepie met sy gerieflike braai area, waar jy oor die see kan uitkyk, is beslis 'n groot aantrekkingspunt vir my. Skulpietjie was goed vir my siel en ek sal die blyplek vir enige iemand aanbeveel. Definitief 'n 11/10 vir ons.

Skulpietjie se terugvoer

Baie, baie dankie. Jul woorde beteken vir ons meer as wat ons kan sê.

Skulpietjie
Lizelle S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

Hemel op aarde.

Baie spesiale plek, alles wat mens nodig het en 'n besonderse view om alles te kroon. Wat 'n ongelooflike naweek! Dankie! Kan nie wag om weer te kom kuier nie.

Skulpietjie se terugvoer

Baie, baie dankie. Hoop jul wil gou weer kom kuier.

Skulpietjie
Kevin S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S

Asemrowend.

JFT is maar net 'n ongelooflike mooi plek met lekker mense.

Skulpietjie se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe resensie! Beteken baie!

Skulpietjie
Christo S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

'n Stukkie hemel op aarde!

Bovermelde som alles op!

Skulpietjie se terugvoer

Hierdie boodskap, beteken vir ons oneindig baie! Baie dankie!

Skulpietjie
Chris V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Rustig, skoon en netjies.

Netjies en skoon, baie mooi uitsig. Gerieflike oornagplek vir 'n nag of twee.

Wilanie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilanie V

'n Heerlike langnaweek wegbreek.

Het baie lekker gekuier. Was heerlik stil en rustig. Diens wat ons ontvang het was puik. Die kaggel/binnebraai was net reg vir die koue aande. En die uitsig oor die see was asemrowend. En alles is daar wat jy nodig sal hê. Selfs 'n verwarmer in die kamer. Ons het opsie gehad vir WiFi maar is te swak. Maar eintlik was dit beter so. Dit gee jou en jou metgesel kans om met mekaar te gesels in plaas van op die foon te wees.

Skulpietjie se terugvoer

So bly jul het die kuier geniet!

Skulpietjie
Philip F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Philip F

Hierdie is ’n basiese plek wat by julle as ’n backpackers plek behoort geklassifiseer te word. Rou sementvloere: onvoldende beddegoed, geen matte en matjies. Vrek koud. Slegs dun duvet op bed: geen ekstra komberse. Moet eie handdoeke voorsien.

Geen ontvangs by aankoms of vertrek. Do not disturb bord by aangrensende huis. Dienste is absoluut basies. Prys van R1200 is totaal onvaspas vir tipe plek. Sluit R500 vir skoonmaakdiens in wat onverstaanbaar is vir hierdie tipe verblyf.

Skulpietjie se terugvoer

Dit spyt my, jul het die verblyf negatief ervaar. In die advertensie word daar genoem, bring eie handdoeke, maar as jul gevra het, sou ek met graagte handdoeke uit gesit het. Daar was 4 ekstra komberse, weereens as jul laat weet het, kon ek vir nog gereël het. Daar is nêrens 'n "moenie steur nie" bordjie op nie. Die vloere pas by 'n basiese vakansie woonstel, waar sand voete loop. Die skoonmaakfooi, was om die plek weer skoon en netjies te kry, soos jul dit gekry het. Groete

Skulpietjie
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kajuitlaan 25, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74691655d70a7655cb5d8f974f5b3f418745dd893f0f70b98fa048a41c3f179a2b5227baa165b8e9cc7af4971ebcd3a71a1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 25 Kajuit Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.421139464288 21.34588775872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang