Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skulpietjie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kajuitlaan 25, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Skulpietjie bied 'n uitsig oor die see en is 'n knus selfsorgwoonstel vir 4 gaste, net 580 m vanaf die strand in Jongensfontein.

Daar is 5 trappe na die woonstel en die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n enkelbed en 'n rusbank in die leefarea. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstofie en oondjie, 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die leefarea het 'n TV met vol DStv-kanale en 'n binnebraai en bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n braai-area en 'n mooi uitsig.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Jeanne F
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte wegbreek. Perfekte naweek wegbreek. Alles wat jy nodig het met die mooiste see uitsig!
Aug 2024
Shaldon J
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik die moeite werd! Uitstekende uitsig. Ideaal vir familie wegbreek. Gasvryheid tops!
Jul 2024
Jaco A
Saam met lewensmaat
5.0
Baie pragtige uitsig. Lekker binne braai met mooi uitsig. Baie lekker met mooi uitsig en lekker stil.
Jun 2024
Mariaan V
Gesin met tieners
5.0
Heerlik, stil, mooi uitsig. Uitgerus. Baie mooi uitsig. Loopafstand van see. Goeie braaigeriewe.
Okt 2023
Lolitha P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, rustige plek. Met die mooiste see-uitsig. Die plek is goed toegerus. Die mooi see-uitsig terwyl jy 'n vleisie braai is beslis 'n bonus. Binn...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Colette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kajuitlaan 25, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skulpietjie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kajuitlaan 25, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74691655d70a7655cb5d8f974f5b3f418745dd893f0f70b98fa048a41c3f179a2b5227baa165b8e9cc7af4971ebcd3a71a1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 25 Kajuit Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.421139464288 21.34588775872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang