Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skurwebank Lodge

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Danie B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Absolute wonderlik. Wonderlike plek met die mees gasvrye mense! Ons kinders het lekker geswem en gespeel op die gras. Ek beveel die plek aan vir enige iemand. Baie dankie, Bryan en Mari.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Skurwebank Lodge
Baie dankie Danie, dit was net 'n plesier om jou en jou gesin hier te hê!

Heather-lee P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Pragtige verblyf in die bos. Perfekte plek om te gaan as jy wil ontspan. Die eienaars is baie gasvry en gaan absoluut uit hulle pad uit om jou welkom te laat voel. Die kamers is goed toegerus en het alles wat jy sal nodig hê. Die kameelperde, sebras en nyala's kom elke dag groet. Ons sal graag weer wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Skurwebank Lodge
Baie dankie Heather, dit was regtig lekker om jul hier te hê, Jul is enige tyd welkom by ons! Groete Mari Fraser

Retha N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Stukkie hemel op aarde. Pragtige plek, eland en sebras ontvang ons by hek. Gasvrou gaan absoluut uit haar pad, ten spyte van ander verantwoordelikhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Skurwebank Lodge
Baie dankie Retha, Was baie lekker om jul hier te hê! Hoop om jul weer te sien! Groete Mari Fraser

Lynette B
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Vriendelik, gasvry, gaan die ekstra myl vir hul gaste. Ons het baie lekker gekuier en die stilte en rustigheid van die plaas geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

A little gem in the Bushveld. Beautiful, quiet, and superbly appointed units. Self-catering facilities are extremely well-equipped with everything that you might need. The beds and bedding were extremely neat and comfortable. Bathroom facilities are first class. I will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Skurwebank Lodge
Thank you Riaan. We are glad you had a pleasant stay. Looking forward to your next trip. Warm Regards, Mari Fraser

Gerhard K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Rus vir jou siel. Ek wi eientlik nie iets moois skryf nie. Bang dat plek so gewild raak dat ons nie weer plek kry nie. Ligging is goed halfpad tussen Ellisras en Vaalwater. Net die plek om te bly as julle die Wildehonde wil sien. Pragtige plek met alles wat jy nodig sal hê. Jy kan heeldag op jou stoep sit en kyk na wild skaars 50m van jou af wat kom vreet. Die kameelperde is te oulik. Eienaar en sy vrou is baie gawe mense en niks is teveel moeite vir hulle nie. Baie dankie dat ons daar kon bly. Sien weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Skurwebank Lodge
Ons is dankbaar dat jul dit so baie geniet het Gerhard en ons waardeer jull terugvoering. Dit was lekker om jul hier te hê, jul is altyd welkom. Groete, Mari Fraser

Lize Marie R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Heerlike verblyf met gasvrye eienaars. Pragtige plaas in die Waterberge met baie gerieflike verblyf. Eienaars doen baie moeite om jou tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Skurwebank Lodge
Baie dankie Lize Marie. Dit was baie lekker om julle hier te hê. Groete. Mari Fraser

Debby M
1 nag
4.2
Nov 2023

Excellent. Absolutely wonderful. Excellent hosts, very comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Skurwebank Lodge
Baie dankie Debby, dit was regtig lekker om jou hier te hê. Ek neem aan en hoop dat die 1/5 vir diens 'n tikfout was Indien nie, hoor ons graag van jou om sodoende ons diens te verbeter en op te skerp.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R500
R500 R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
R500 R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R33, Skurwebank Plaas 731, Ellisras, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd31156e9933e9c78f857735f40f1b67630134db0dac76aaf2c6d2b470ffe8aea8c49d3eda5001354f766c1f367b1252a2e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R450 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Off the R33 Skurwebank Farm 731 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.955323377436 27.967850847321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang