Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skurwekop Cabin

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 154

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Skurwekop Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marinda T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda T

Baie lekker, baie koud, maar 'n lekker kuier naweek.

Ons het baie lekker gebly. Dit is een van die best toegeruste plekke waar ek al gebly het. Alles is daar.

Christopher L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher L

Relaxing.

Great place to be if you're looking for nothing to do but read a book in a beautiful environment.

Jandrie K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandrie K

Vreeslik salig.

Ons het vreeslik lekker by Skurwekop Cabin gebly. Die kombuis is goed toegerus, die bed en beddegoed is baie gemaklik en mens ontspan lekker. Lekker wegbreek van die besige stad.

Elriette B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elriette B

Rustige en mooi omgewing en Skurwekop Cabin oortref alle verwagtinge!

Wonderlike wegbreek van stadslewe na die pragtige Rosendal en Skurwekop Cabin.

Enver Bey V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enver Bey V

A must vacation to see in Southern Africa.

It's a must place to be at at least once a year.

Nomsa N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomsa N

Beautiful, relaxing place.

Lovely, relaxing and scenic environment. This is a great place to get away from the city.

Taylor U - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taylor U

Most welcoming, informative, clean and everything feels brand new. Welcome package.

You get a message sent 2 days before your arrive explaining everything, as well as what restaurants are around. I really appreciated that.

Nic S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic S

Luukse verblyf in die rustigheid van die Oos-Vrystaat.

Skurwekop Cabin is die mees luukse cabin waarin ons nog gewoon het, in al die jare wat ons deur hierdie website boek en jy kry uiters goeie waarde vir jou geld. Ons verwelkomingsmandjie was baie "lekke" en ons verblyf regtig besonders. Die stilte van die dorp was 'n hoogtepunt vir ons en kon dus die natuurskoon en geluide vanaf die groot stoep geniet. Debbie (eienaar en gasvrou) het waardevolle inligting gedeel i.v.m. bergfietsroetes, restaurante en ander besienswaardighede. Ons gaan beslis weer kuier - in die winter!

Sias B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias B

Onvergeetlike paar dae.

Skurwekop Cabin is pragtig, skoon en netjies, baie stylvol en goed toegerus.

Skurwekop Cabin se terugvoer

Baie dankie, Sias. Julle was wonderlike gaste en julle het Skurwekop so mooi en netjies gelos dat ons amper net so die volgende gaste kon inboek.

Skurwekop Cabin
Jeannemarie P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeannemarie P

Lekker rustig en stil.

Baie lekker gebly. Die area is rustig en stil en niemand wat pla nie. Buitebad definitief 'n wenner. Loads shedding is maar soos dit is, net jammer die waterpomp werk dan ook nie. Anders sou load shedding nie gepla het nie. Baie dankie vir 'n lekker verblyf.

Benjemin G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Benjemin G

Saligheid vir die siel.

Min ander plekke bied dieselfde atmosfeer aan en vir seker nie soveel ontspanning soos Skurwekop Cabin nie.

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 90, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13924dabbfb5275993f2a2146ebd6e0b2e5a7c7d36d3e6f8cde80a496cf8634f69c45915b603e8526e952623d6024c0e3b5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 90 De La Harpe Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.499131 27.926384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang