Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skurwekop Cabin

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Marinda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker, baie koud, maar 'n lekker kuier naweek. Ons het baie lekker gebly. Dit is een van die best toegeruste plekke waar ek al gebly het. Alles is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Relaxing. Great place to be if you're looking for nothing to do but read a book in a beautiful environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jandrie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Vreeslik salig. Ons het vreeslik lekker by Skurwekop Cabin gebly. Die kombuis is goed toegerus, die bed en beddegoed is baie gemaklik en mens ontspan lekker. Lekker wegbreek van die besige stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elriette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustige en mooi omgewing en Skurwekop Cabin oortref alle verwagtinge! Wonderlike wegbreek van stadslewe na die pragtige Rosendal en Skurwekop Cabin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enver Bey V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

A must vacation to see in Southern Africa. It's a must place to be at at least once a year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomsa N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Beautiful, relaxing place. Lovely, relaxing and scenic environment. This is a great place to get away from the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taylor U
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Most welcoming, informative, clean and everything feels brand new. Welcome package. You get a message sent 2 days before your arrive explaining everything, as well as what restaurants are around. I really appreciated that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Luukse verblyf in die rustigheid van die Oos-Vrystaat. Skurwekop Cabin is die mees luukse cabin waarin ons nog gewoon het, in al die jare wat ons deur hierdie website boek en jy kry uiters goeie waarde vir jou geld. Ons verwelkomingsmandjie was baie "lekke" en ons verblyf regtig besonders. Die stilte van die dorp was 'n hoogtepunt vir ons en kon dus die natuurskoon en geluide vanaf die groot stoep geniet. Debbie (eienaar en gasvrou) het waardevolle inligting gedeel i.v.m. bergfietsroetes, restaurante en ander besienswaardighede. Ons gaan beslis weer kuier - in die winter!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sias B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Onvergeetlike paar dae. Skurwekop Cabin is pragtig, skoon en netjies, baie stylvol en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Skurwekop Cabin
Baie dankie, Sias. Julle was wonderlike gaste en julle het Skurwekop so mooi en netjies gelos dat ons amper net so die volgende gaste kon inboek.

Jeannemarie P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2023

Lekker rustig en stil. Baie lekker gebly. Die area is rustig en stil en niemand wat pla nie. Buitebad definitief 'n wenner. Loads shedding is maar soos dit is, net jammer die waterpomp werk dan ook nie. Anders sou load shedding nie gepla het nie. Baie dankie vir 'n lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 154

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 90, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13924dabbfb5275993f2a2146ebd6e0b2e5a7c7d36d3e6f8cde80a496cf8634f69c45915b603e8526e952623d6024c0e3b5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 90 De La Harpe Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.499131 27.926384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang