Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skuurtjies Beach Front Holiday

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Christo O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Meer as wat jy verwag. Dit was baie aangenaam gewees om die naweek by Skuurtjies Beach Front Holiday te spandeer. Ons was vriendelik verwelkom deur die gasvrou en ons het baie inligting ontvang by haar vir plekke om na te gaan wat dit maklik gemaak het om rond te beweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus S
1 nag Besigheidsreis
4.2
Feb 2024

Wonderlike ligging. Baie lekker gebly. Sal weer die huis besoek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yanic Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R4 240
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 240
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 16, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f9549a0b9b83f9b2048489c46efa7dd2590fe219170b07d52febb827813b363934b8f7b7ca78a1addfd6ed97644a0f258b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 240 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 16 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.682684 18.243631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang