Sky Lodge
Beskrywing
Die moderne plaasstyl-lodge bied slaapplek aan 8 gaste. Daar is 4 en suite-slaapkamers. Twee van die slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Al die slaapkamers het lugversorging en die sitarea het 'n dakwaaier. Drie van die kamers het 'n buitestort op die privaat dek. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof en 'n oond toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n klipkaggel en 'n TV met OpenView-kanale. Die leefarea lei na 'n kuierarea met 'n foosball-tafel, wat verder na 'n swembaddek en 'n boma-braai met 'n uitsig oor die vallei lei Die lodge ondersteun ekotoerisme en het sy eie sonkrag-aangedrewe rugsteunstelsel om die ligte tydens beurtkrag aan te hou. Die kosteberaming is gebaseer op 2 gaste wat 'n kamer met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens deel. Indien 4 gaste 4 aparte kamers wil bespreek, moet dit as 8 gaste aangedui word om die korrekte tarief te bereken.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Besprekings geld vir 2 gaste per kamer. Kamers sal gesluit word vir skoonmaak-doeleindes indien die bespreking vir minder as die maksimum kapasiteit is.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van 3 km is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
'n 4x4-voertuig word nie vereis nie, maar gaste moet asb. stadig ry. Die bestuur van die lodge beveel nie sportmotors of motors met 'n lae vering en bande aan nie.
Rampartye, partytjies, harde geraas en musiek, dagbesoekers en onbespreekte gaste word nie toegelaat nie.
As gaste 1 van die groot privaat lodges bespreek, is dit eksklusief beskikbaar aan hulle, aangesien dit slegs vir 1 groep op 'n slag bespreek word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is 'n dubbelverdieping-lodge met slaapplek vir 14 gaste. Daar is 7 slaapkamers en 6 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 3 van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en lugversorging, en 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Vyf van die slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort, en die sesde badkamer is apart en het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n diepvrieskas, yskas, mikrogolf, gasstoof, oond en ander toebehore toegerus. Verder is daar 'n groot klipkaggel, rusbank, 'n groot tafel, foosball-tafel en 'n TV met sekere Openview-kanale. Die eenheid het 'n privaat boma met 'n braai-area en 'n swembad en bied 'n uitsig oor die vallei. Die lodge ondersteun ekotoerisme en het sy eie sonkrag-aangedrewe rugsteunstelsel om die ligte tydens Eskom-beurtkrag aan te hou. Die kosteberaming is gebaseer op 2 gaste wat 'n kamer met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens deel. Indien 4 gaste 4 aparte kamers wil bespreek, moet dit as 8 gaste aangedui word om die korrekte tarief te bereken.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Besprekings geld vir 2 gaste per kamer. Kamers sal gesluit word vir skoonmaak-doeleindes indien die bespreking vir minder as die maksimum kapasiteit is.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van 3 km is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
'n 4x4-voertuig word nie vereis nie, maar gaste moet asb. stadig ry. Die bestuur van die lodge beveel nie sportmotors of motors met 'n lae vering en bande aan nie.
Rampartye, partytjies, harde geraas en musiek, dagbesoekers en onbespreekte gaste word nie toegelaat nie.
As gaste 1 van die groot privaat lodges bespreek, is dit eksklusief beskikbaar aan hulle, aangesien dit slegs vir 1 groep op 'n slag bespreek word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Blue Sky Private Lodge is 'n groot dubbelverdieping-lodge geskik vir 18 gaste. Daar is 9 en suite-slaapkamers. Die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Daar is 2 slaapkamers met lugversorging en die ander slaapkamers en sitarea het waaiers. Die lodge het 'n kombuis wat met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, gasstoof en oond toegerus is. Die leefarea het 'n kaggel en 'n TV met sekere Openview-kanale. Daar is 'n kuierarea met rusbanke en 'n foosball-tafel. Die lodge lei na 'n privaat swembaddek met 'n uitsig oor die dam en vallei. Die lodge ondersteun ekotoerisme en het sy eie sonkrag-aangedrewe rugsteunstelsel om die ligte tydens Eskom-beurtkrag aan te hou. Die kosteberaming is gebaseer op 2 gaste wat 'n kamer met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens deel. Indien 4 gaste 4 aparte kamers wil bespreek, moet dit as 8 gaste aangedui word om die korrekte tarief te bereken.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Besprekings geld vir 2 gaste per kamer. Kamers sal gesluit word vir skoonmaak-doeleindes indien die bespreking vir minder as die maksimum kapasiteit is.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van 3 km is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
'n 4x4-voertuig word nie vereis nie, maar gaste moet asb. stadig ry. Die bestuur van die lodge beveel nie sportmotors of motors met 'n lae vering en bande aan nie.
Rampartye, partytjies, harde geraas en musiek, dagbesoekers en onbespreekte gaste word nie toegelaat nie.
As gaste 1 van die groot privaat lodges bespreek, is dit eksklusief beskikbaar aan hulle, aangesien dit slegs vir 1 groep op 'n slag bespreek word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 39-41 van De Rust Plaas, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang