Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sky Lodge

Weeksdagaanbod 45% af

Kry 45% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2025 tot 19 Mrt 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 39-41 van De Rust Plaas, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Vanaf R5 500 R2 750 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sky Lodge is 'n unieke kliplodge wat selfsorgverblyf aan die bergkant met 'n uitsig oor Hartbeespoortdam en op die omliggende Magaliesberge bied.

Daar is 3 eksklusiewe lodges op 'n heuwel, naamlik Sunset Private Lodge, Red Sky Private Lodge en die groot Blue Sky Private Lodge. Hierdie lodges bied verblyf aan tussen 4 en 18 gaste en elkeen het aparte slaapkamers, privaat badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea. Elke lodge het 'n TV met Netflix and Showmax, 'n privaat swembad, 'n dek en boma met 'n uitsig oor die vallei. WiFi is in die privaat lodges se oopplan-leefareas beskikbaar.

Die 3 privaat lodges het elk hul eie sonkrag-aangedrewe rugsteunstelsel om die ligte tydens beurtkrag aan te hou.

Die lodges word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Gaste kan op die plaas voëlkyk, bergfietsry en boogskiet.

Die gewilde Van Gaalen Kaasplaas-roetes is ongeveer 4 km ver. Die Wimpy is 4 km ver, asook verskeie restaurante in die omgewing, en 'n winkelsentrum is 5 km van die verblyf af. Aktwiteite sluit perdry, wildritte, wildkyk, bergfietsry, 'n Zipline, kabelspoor en verskeie avontuurlike aktiwiteite in. Die Pilanesberg Groot 5 Nasionale Park is ongeveer 100 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Anja B
5.0
Relaxed in the best surrounding, great views. Perfect, such nice peaceful surroundings.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Gerdi M
Saam met vriende
5.0
Mooiste uitsig, rus vir die siel. Kan nie fout vind met iets nie. Michael was baie hulpvaardig. Die huis is goed toegerus. Die buite stort in elke kam...
Sien meer
Apr 2024
Jessica D
5.0
Pragtige plek! Baie lekker. Enigste voorstel is meer beligting in die huis, veral die kamers.
Feb 2024
Annalize B
Saam met vriende
5.0
Ons sal definitief weer Sky Lodge besoek! Wat 'n fantastiese huis. Dit is goed ingerig en die ligging is perfek. Die gasheer is fantasties en het seke...
Sien meer
Okt 2023
Rika P
Gesin met tieners
4.8
Fantasties. Baie lekker gebly! Pragtige plek! Die bestuurder en ander werkers is baie vriendelik!
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Erfdeel 39-41 van De Rust Plaas, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Gaste dink Sky Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 500
R 5 500 R 2 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf R5 500
R 5 500 R 2 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 39-41 van De Rust Plaas, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPQepDUcytB4otxI7fmPNy5Lb6BJBJOR6BdllUuegJxcg694j00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 500 nouVanaf R2 750 per nag, vir 2 mense 119 5 1 5 Portion 39-41 of the De Rust Farm Hartbeespoort 0240 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.802546171475 27.802497614173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang