Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sky Lodge

Weeksdagaanbod 50% af

Kry 50% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Sep 2024 tot 11 Des 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 39-41 van De Rust Plaas, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Vanaf R5 500 R2 750 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sky Lodge is 'n unieke selfsorg-kliplodge bo-op die berghelling wat uitkyk oor die Hartbeespoortdam en omliggende Magaliesberge.

Daar is 3 eksklusiewe lodges bo-op die heuwel: Sunset Private Lodge, Red Sky Private Lodge, en die groot Blue Sky Private Lodge; hierdie lodges kan tussen 4 en 18 persone akkommodeer en bestaan uit aparte slaapkamers, privaat badkamers, 'n kombuis wat toebehore bevat om maaltye te kook, en 'n oopplan-leefarea. Elke lodge het 'n TV met Netflix- en Showmax-kanale. Daar is WiFi in die sitarea van die privaat lodges. Elke lodge het 'n privaat swembaddek en 'n boma wat oor die vallei uitkyk.

Die 3 privaat lodges het elk hul eie sonkrag-aangedrewe rugsteunstelsel om die ligte aan te hou tydens Eskom-beurtkrag.

Die lodges word daagliks gediens behalwe Sondae en openbare vakansiedae. Gaste kan voëlkyk, bergfietsry en boogskiet op die plaas geniet.

Die bekende Van Gaalen Kaasplaas-roetes is ongeveer 4 km ver. Daar is 'n Wimpy 4 km weg, verskeie restaurante in die omgewing, en 'n winkelsentrum 5 km weg. Gaste kan die nabygeleë doendinge besoek en ervaar, soos perdry, voëlkyk, wildritte, wildkyk, bergfietsry, ritsrit, kabelbaan en verskeie avontuuraktiwiteite. Die Pilanesberg Groot 5 Nasionale Park is ongeveer 100 km ver.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Gerdi M
Saam met vriende
5.0
Mooiste uitsig, rus vir die siel. Kan nie fout vind met iets nie. Michael was baie hulpvaardig. Die huis is goed toegerus. Die buite stort in elke kam...
Sien meer
Apr 2024
Jessica D
5.0
Pragtige plek! Baie lekker. Enigste voorstel is meer beligting in die huis, veral die kamers.
Feb 2024
Annalize B
Saam met vriende
5.0
Ons sal definitief weer Sky Lodge besoek! Wat 'n fantastiese huis. Dit is goed ingerig en die ligging is perfek. Die gasheer is fantasties en het seke...
Sien meer
Okt 2023
Angela N
Saam met vriende
5.0
Ongelooflike view en vriendelik! Awesome blyplek, sal definitief weer daar bly!
Jul 2023
Rika P
Gesin met tieners
4.8
Fantasties. Baie lekker gebly! Pragtige plek! Die bestuurder en ander werkers is baie vriendelik!
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Erfdeel 39-41 van De Rust Plaas, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Gaste dink Sky Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 500
R5 500 R2 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf R5 500
R5 500 R2 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 39-41 van De Rust Plaas, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPQepDUcytB4otxI7fmPNy5Lb6BJBJOR6BdllUuegJxcg694j00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 500 nouVanaf R2 750 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 Portion 39-41 of the De Rust Farm Hartbeespoort 0240 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.802546171475 27.802497614173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang