Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skye Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R305, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Skye Cottage is 'n selfsorgkothuis in die Riverside Estate, 'n bekoorlike residensiële landgoed wat op die oewer van die Goukourivier in Stilbaai skuil. Hierdie eiendom spog met manjifieke uitsigte oor die rivier en 'n rustige atmosfeer, en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n see-toevlugsoord.

Dié kothuis wat na die rivier kyk, beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag. Al die kamers is ingerig met 'n dubbelbed. Daar is 'n en suite-badkamer in die hoofkamer, terwyl die tweede badkamer apart is, albei met storte.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en kisvrieskas. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, gemaklike rusbanke en 'n klein kroegarea. Die huis maak oop op 'n houtdek wat oor die rivier uitkyk wat lei na 'n patio waar gaste 'n braai kan geniet.

Gedurende die somer bied die rivier 'n wonderlike plek vir swem en watergebaseerde sport.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Ligging

  • R305, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R305, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f21aeacb2f8bf1e3a5b8a81534ff836114a494791c549e1354314a8ab9bfa3a62705c4fcfa681a82802ecac57392f07fbb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 6) R305 Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.328244852417 21.388301308551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang