Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skye's Eye

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Partytjies of harde musiek word nie toegelaat nie.
Rook in die verblyf is verbode.
Buitelugvure word nie toegelaat nie.
Gaste moet hul eie linne vir hul troeteldiere saambring.
Gaste sal vir breekskade en verlore items beboet word.
Die septiese tenk word na elke vertrek nagegaan. Indien enigiets anders as toiletpapier gevind word, sal gaste die munisipale rioolpompfooi moet betaal.
Gaste moet asb. aan hul kant van die tuin bly aangesien daar 'n tweede eenheid op die perseel is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 260
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 260
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Incarha-rylaan 694, Gxarha, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef3ece1f1efc91a780a8b9e6adc02f7a35e64bd77a8a25074c41cca1b49b79d70ebfe792778c3f96574c0770507ad61cfa61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2) 694 Incarha Drive Gxarha 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.698025470982 28.334607203953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang