Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skyhouse on Clarence

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nemesiaweg 3569, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Skyhouse on Clarence is 'n moderne selfsorgvakansiehuis in Bettysbaai, naby Hermanus, Gordonsbaai en verskeie wynroetes. Die huis het 'n unieke glasdak wat gaste die geleentheid bied om die uitsig oor nabygeleë berge en sterrehemel te geniet.

Verblyf beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers wat geskik is vir tot 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en slaapplek vir 2 mense. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorgdoeleindes en daar is ook 'n eet- en leefarea. Die huis is toegerus met 'n pragtige binnebraai-area, wat baie prakties is veral as dit winderig of koud buite is.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, Harold Porter botaniese tuine, bergfietsry en fietsry in. Die instansie is binne bereik van 'n paar klein winkels, restaurante en kroeë. Kleinmond is sowat 14 km ver en Kaapstad 91 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 13 resensies vir Skyhouse on Clarence
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Marjan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Nemesiaweg 3569, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skyhouse on Clarence het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nemesiaweg 3569, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwNjE1MjRkLWE3YjktNDA5Yi1iYjkxLTI4OGU1OTNlZjBhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 13 5 1 4 3569 Nemesia Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.357928 18.897621

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang