Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skylight Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Zuzette D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie vriendelike diens en pragtige ruim kamer. Heerlike ruim kamer, skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan J
1 nag
5.0
Mrt 2024

Rustig. Lekker rustig met uitsig oor die berg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Lekke oornag plekkie! Ons het baie lekker gebly. Dis rustig met die mooiste uitsig. Baie netjies en skoon, mense is vriendlik en behulpsaam. Die lugversoring was heerlik in die hitte. Ons het soos babas geslaap. Dankie julle. Liefde die.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Baie lekker gebly. Dankie. Vriendelike diens. Het baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jolanda G
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Mrt 2024

Sal Skylight Guest House beslis aanbeveel. Aanmelding met aankoms deurmekaar, geen kantoor of aanwysings waar om aan te meld nie. Kamers baie goed en gerieflik toegerus. Rustige en stil omgewing. Heerlike en goedkoop ontbyt geëet.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Joe D
1 nag Saam met vriende
3.0
Mrt 2024

Ons het gedink om 'n bietjie by die so genaamde restaurant en swembad te kuier ma. Yskas en kombuisgeriewe kan baie verbeter. Die plek kort baie onderhoud. Kan ook gerus 'n lugversorger installeer.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Rika L
1 nag
5.0
Apr 2023

Baie beïndruk met Skylight Guest House in die geheel. Het ongelukkig raserige gaste in die kamer langsaan gehad wat ons 00:00 moes vra om rustig te raak en hulle het eers 00:30 stil gebly. Dit is nie die gastehuis se skuld nie, maar dit sal 'n goeie idee wees as gaste gesê word daarvan. Dit is 'n baie netjiese, skoon en lekker plek oor die algemeen en sal enige iemand aanraai om daar tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Vriendelik en netjies. Die mense is vreeslik vriendelik en behulpsaam. Dis netjies en skoon en net wat ons nodig gehad het vir 1 nag se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lekker. Geen water in die storte nie. Moes sweterig in die oggend vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Skylight Guest House
Hi, dis onmoontlik. As jy ons dalk daarvan in kennis gestel het kon ons jou dalk net wys hoe om die stort korrek te gebruik ons het 10 000 l in jojo tanks vir as daar n water probleem is en ons water word met n drukpomp gepomp.

Cowan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Sensational. Beautiful views and exceptional service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 160

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greylingstraat 62, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52f8f24cb82b7e350d43e6025fc4171c685e21843fde976e1805c995860a3c9b714fe90b0ead6f6d0b7e2278cca25ff5f540?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 62 Greyling Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.268780318802 29.132185133591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang