Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skylight Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 160

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 14 resensies vir Skylight Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Zuzette D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuzette D

Baie vriendelike diens en pragtige ruim kamer.

Heerlike ruim kamer, skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar kom bly.

Susan J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan J

Rustig.

Lekker rustig met uitsig oor die berg.

Chanel B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel B

Lekke oornag plekkie!

Ons het baie lekker gebly. Dis rustig met die mooiste uitsig. Baie netjies en skoon, mense is vriendlik en behulpsaam. Die lugversoring was heerlik in die hitte. Ons het soos babas geslaap. Dankie julle. Liefde die.

Sonja V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja V

Baie lekker gebly. Dankie.

Vriendelike diens. Het baie welkom gevoel.

Jolanda G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda G

Sal Skylight Guest House beslis aanbeveel.

Aanmelding met aankoms deurmekaar, geen kantoor of aanwysings waar om aan te meld nie. Kamers baie goed en gerieflik toegerus. Rustige en stil omgewing. Heerlike en goedkoop ontbyt geëet.

Joe D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Joe D

Ons het gedink om 'n bietjie by die so genaamde restaurant en swembad te kuier ma.

Yskas en kombuisgeriewe kan baie verbeter. Die plek kort baie onderhoud. Kan ook gerus 'n lugversorger installeer.

Rika L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika L

Baie beïndruk met Skylight Guest House in die geheel.

Het ongelukkig raserige gaste in die kamer langsaan gehad wat ons 00:00 moes vra om rustig te raak en hulle het eers 00:30 stil gebly. Dit is nie die gastehuis se skuld nie, maar dit sal 'n goeie idee wees as gaste gesê word daarvan. Dit is 'n baie netjiese, skoon en lekker plek oor die algemeen en sal enige iemand aanraai om daar tuis te gaan.

Christel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel B

Vriendelik en netjies.

Die mense is vreeslik vriendelik en behulpsaam. Dis netjies en skoon en net wat ons nodig gehad het vir 1 nag se oorslaap.

James B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James B

Lekker.

Geen water in die storte nie. Moes sweterig in die oggend vertrek.

Skylight Guest House se terugvoer

Hi, dis onmoontlik. As jy ons dalk daarvan in kennis gestel het kon ons jou dalk net wys hoe om die stort korrek te gebruik ons het 10 000 l in jojo tanks vir as daar n water probleem is en ons water word met n drukpomp gepomp.

Skylight Guest House
Cowan M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cowan M

Sensational.

Beautiful views and exceptional service.

Ilonka V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilonka V

Uitsig was pragtig.

Als was perfek behalwe die koue kraan se water is vuil.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Michelle V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V

Tevrede.

Ons het oorgeslaap op pad see toe. Die kamers was skoon en netjies. Die krag was egter 'n probleem, maar ons was in kennis gestel met aankoms.

Johan C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Johan C

Baie onprofessioneel.

Ek het glad nie lekker gebly nie. Die stort was vuil, handdoeke was uitgerafel, die yskas en mikrogolf sit binne in 'n hangkas. Ek kon nie van die restaurant gebruik maak nie, want hulle het 'n funksie gehad. Ek sal glad weer van hulle gebruik maak nie en ook nie mense aanbeveel nie.

Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greylingstraat 62, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52f8f24cb82b7e350d43e6025fc4171c685e21843fde976e1805c995860a3c9b714fe90b0ead6f6d0b7e2278cca25ff5f540?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 62 Greyling Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.268780318802 29.132185133591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang