Skylight Guest House
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Greylingstraat 62, Harrismith, 9880, Vrystaat
-
Vanaf
R720R648 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Skylight Guest House is 'n gastehuis wat deur 'n gesin besit en bestuur word en bied gehalte-oornagverblyf in Harrismith. The gastehuis spog met 'n restaurant en 'n skemerkelkiekroeg op die perseel waar gaste heerlike etes en verversings kan koop.
Verblyf is beskikbaar in 6 eenhede, waarvan 2 slaapplek aan 4 gaste bied. Al die eenhede het 'n berguitsig en bied 'n gemaklike bed. Eenheid 1 het ook lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die res van die eenhede het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke eenheid het 'n yskassie, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met DStv en gratis WiFi.
Tydens die warmer maande kan gaste in die swembad afkoel of 'n buitelugete langs die swembad geniet. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die eiendom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 183
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Greylingstraat 62, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Skylight Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Greylingstraat 62, Harrismith, 9880, Vrystaat