SkyView Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ethel-laan 5, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SkyView Cottage is 'n knus selfsorg-kothuis met 'n privaat ingang op die eienaars se perseel in Northcliff, Johannerburg, en dit is die ideale plek vir oornagverblyf vir sakereisigers.
Die knus eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. 'n Aparte stort, toilet en 'n wasbak is beskikbaar in die en suite-badkamer. Linne word voorsien.
Die eenheid het 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware, 'n skottelgoedwasser, sowel as 'n wasmasjien en tuimeldroë toegerus. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike banke en 'n slim-TV met die volle DStv-pakket, sowel as 'n etenstafel met stoele. Daar is gratis WiFi.
Veilige, beskutte parkeerplek en braai-geriewe is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Norman Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Ethel-laan 5, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Gaste dink SkyView Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Northcliff Wes-Rand Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ethel-laan 5, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang