Skyviews River Club
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesangvalleiweg, The River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 280 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Skyviews River Club bied selfsorgverblyf aan die rivier in die veilige River Club-landgoed in Plettenbergbaai en is ideaal vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie want dit is stapafstand van gewilde strande af.
Dié eenheid op die eerste verdieping het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed vir kinders en 'n stapelbed en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die dubbeldeure is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe wat 'n ideale plek is vir gaste om tyd saam deur te bring terwyl hulle oor die landgoed uitkyk. Alle gaste het volle toegang tot die landgoed se gemeenskaplike swembad, tennisbane en muurbalbane.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Stapelbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Nadine Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Piesangvalleiweg, The River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Skyviews River Club het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesangvalleiweg, The River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang