Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skyviews River Club

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvalleiweg, The River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 390 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Skyviews River Club bied selfsorgverblyf op die rivierfront van die veilige River Club Landgoed in Plettenbergbaai en is die ideale plek vir 'n gesinsvakansie. Dit is ook stapafstand van verskeie gewilde strande.

Die eenheid is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed vir 'n kind, asook 'n stapelbed. Daar is 'n stort-oor-bad in die tweede badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en daar is 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na die sitarea wat gemaklike sitplek en 'n TV met die vol DStv-pakket het. Gratis WiFi is beskikbaar.

Dubbeldeure lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, stoele en buitebraaigeriewe. Gaste het toegang tot al die landgoed se gemeenskaplike geriewe soos die swembad, tennisbaan en muurbalbaan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xStapelbed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Skyviews River Club
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Piesangvalleiweg, The River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skyviews River Club het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvalleiweg, The River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7d16d6711482231f2ca2b62df0a8a35a4b6c7e67084c7d2ee085d81c5efdedb3dd7fd1983fe56b7f4eaf82b7e846f6564a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Piesang Valley Road The River Club 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06037993871 23.369160952779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang