Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slakkepas 18

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.9
Naydene G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Ontspannend en vrek lekker. Ons as gesin het dit vreslik geniet. Defnitief sal ons terugkom daarheen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha E
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Die perfekte erg breek met baie gasvryheid. Dit was my droom naweek alles was perfect van Vrydag tot Sondag het ek baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manerva J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Lovely tranquil place. The host's assistance was great! The place has everything we needed. The beds sleep well, and there's plenty of everything. The upstairs room needs a bigger curtain or blind, as only half of the window is covered and the window gets full sun all day, which means you can't rest there during the day. We had to put a blanket up the next day to cover the space as the room was very hot. WiFi would be nice, I'm even prepared to pay more for the stay. The town is beautiful, peaceful, and a gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franklin R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

It was great. ️️️️️.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Gemaklike, rustige wegbreek huisie . Baie lekker vir 'n wegbreek naweek. Diens was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolette S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2024

Reelings is stresvol en het die naweek bederf. Ek sal aanbeveel as hulle reelings reg verloop. Innocent was nie beskikbaar vir die inboek van reelings of die kry van die kode vir die hek nie. Die krag was te min. Ek het reeds Vrydag versoek gedoen, en na vele oproepe het ek eers Saterdag die eienaar en Innocent ontvang. Die korrekte kode vir die hek het ek eers Saterdagmiddag ontvang. Die beddens, stort, en res van die geriewe is goed. Die kombers was vol klitsgras en kort om gewas te word.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2024

Ons het 'n lekker naweek gehad. Het lekker gebly. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2024

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Raymond P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Ek en my gesin het die rustigheid en die pragtige plekkie baie geniet. Die veiligheid by Slakkepas 18 was een van die baie dinge waarvan ons baie gehou het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ons het dit baie geniet! Ons kon ons hondjies saamvat en hulle het maklik aangepas. Lekker stoep en die plekkie is goed ingerig. Sal weer gaan besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 60, Slakkepas 18, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqLSth1UYyg9HLmMSVLyPVOF8VlORAbn7aJi0tOZem9DytFWvL5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 78 5 1 5 60 Main Road Slakkepas 18 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.695124 18.233363

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang