Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slakkepas 52

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Jacqueline D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie gerieflik. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirrie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Wegbreek in die boonste rakke! Heerlike huisie met alles wat jy benodig en meer, kon ons klein hondjie saam neem wat 'n groot bonus was. Huis was ook mooi netjies en skoon. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Devon N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Would recommend. We were very happy with our stay. Very well equipped accommodation!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reginald J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was net 'n lekker naweek. Ja, dit was rustig, veilig, naby 'n restaurant, Kaia, loopafstand tot see, naby Vedrif ens. Baie belangrik, hulle moet net beligting op trappe aanbring, en die deurgang na die toilet by die onderste kamer moet nagegaan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Ideale wegbreekplekkie. Lekker knus met al die nodige geriewe en toebehore. Dat ons hondekinders welkom was, is 'n hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathaniel P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2023

Rustige buurt, goed geleë, veilig en baie mooi. Goed verwelkom. Als binne huisie wat jy nodig het vir die verblyf. Naby see geleë, almal baie vriendelik wat jy daar ontmoet. Dierevriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerey M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

Peaceful, perfectly safe for the kids. Nice and quiet getaway. Fantastic location. Loadshedding is a bit of a problem, however, the braai and gas stove are lifesavers. Flies. Well, they are everywhere, spray or not they just come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tania J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mei 2023

Verblyf was skoon en netjies. Eienaar baie vriendelik en gasvry. Absoluut 'n voordeel om ons hondjie te kon saamneem.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carmen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Cosy, convenient, peaceful. Slakkepas 52 has every convenience you may think of. It makes you feel right at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meagen D
Kort verblyf
4.6
Nov 2022

Amazing experience. Wonderful being in the area. Surely enjoyed my stay and will definitely be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slakkepas 52, Dwarskersbos, Velddrift, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda36b719ffadf9c4f23a265ebb988307f0bef4a69ca63fd679abc02fb8e6bab1038afe266eb6a32d4f0344eeacd91fc87be8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 47 5 1 5 52 Slakkepas Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.694635739339 18.234588950872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang