Slakkepas 52
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Jacqueline D - Apr 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Mirrie V - Apr 2024
Algehele gradering
Wegbreek in die boonste rakke!
Devon N - Mrt 2024
Algehele gradering
Would recommend.
Reginald J - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was net 'n lekker naweek.
Marelize B - Jul 2023
Algehele gradering
Ideale wegbreekplekkie.
Nathaniel P - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige buurt, goed geleë, veilig en baie mooi.
Jerey M - Apr 2023
Algehele gradering
Peaceful, perfectly safe for the kids. Nice and quiet getaway. Fantastic location.
Tania J - Mei 2023
Algehele gradering
Verblyf was skoon en netjies.
Carmen H - Sep 2022
Algehele gradering
Cosy, convenient, peaceful.
Meagen D - Nov 2022
Algehele gradering
Amazing experience.
Corrie D - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Elzette C - Apr 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Suzanne D - Des 2020
Algehele gradering
Oornag plek tydens troue.
Christo H - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Jaco T - Des 2019
Algehele gradering
Rustig, lekker kuier.
Riaan B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie goed toegerus en gemaklik, selfs vir ons vierbeenvriend.
Jessica V - Sep 2019
Algehele gradering
Peaceful as always.
Jaydon J - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Wietsche S - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker man lekker.
Johann V - Mrt 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Herman V - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker!
Jan L - Jan 2019
Algehele gradering
Teleurgesteld, omdat dit nie netjies was nie.
Slakkepas 52 se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer,
Ons neem kennis van u klagtes. En ons sal verbeter daarop.
Groete
Lee-anne A - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lieflike naweek gehad.
Slakkepas 52 se terugvoer
Hi Lee-Anne
Ek is bly julle het die tyd geniet by Slakkepas en ons hoop om julle gou weer te sien.
Tarina L - Jul 2018
Algehele gradering
Rustige wegbreek, gereël deur vriendelike personeel en ondersteun deur netjiese, 'no hassle', ten volle toegeruste akkommodasie.
Slakkepas 52 se terugvoer
Baie dankie Tania vir die terugvoer.
So bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle binnekort weer.
Freddie E - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Slakkepas 52 se terugvoer
Beste Freddie,
Baie dankie vir die kommentaar. Dit is jammer van die swembad, almal kry maar swaar met die waterbeperkings.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Slakkepas 52
Jerome C - Sep 2018
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Marietjie D - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklik, sal beslis weer daar bespreek.
Slakkepas 52 se terugvoer
Hi Marietjie
Ek is so bly julle het dit geniet, en ons hoop om julle weer gou te sien.
Groete
Michelle D - Apr 2018
Algehele gradering
Ons en ons hondekinders het dit baie geniet.
Anel C - Apr 2018
Algehele gradering
Veilige verblyf in rustige omgewing.
Lees meerSlakkepas 52 se terugvoer
Goeie dag Anel,
Ons neem kennis van die klagte oor die dek. Ongelukkig kan ons geen strukture aanbring om dit te beveilig aangesien al die dekke in die kompleks dieselfde moet wees. Opknappings werk is reeds geskeduleer vir November 2018 sodra die eienaar terug keer van Amerika. Daar sal aan die dek, kombuis, loft deur na dek en slaapkamers gewerk word.
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Nic L - Des 2017
Algehele gradering
Cute little weekend break!
Slakkepas 52 se terugvoer
Hi Nic,
Thank you for your suggestions. The half moon window will be replaced with an aluminium door. We are waiting for the installation. The deck will be fully redone this year. We ran out of time, and the unit was fully booked for 2 months.
We hope we will see you again.
Regards,
Sandra
Tracy S - Nov 2017
Algehele gradering
It was nice and peaceful.
Slakkepas 52 se terugvoer
Thank you Tracy.
So glad you enjoyed the stay and we hope to see you soon.
Bertus V - Okt 2017
Algehele gradering
Eenheid is besonder goed toegerus en waarde vir geld.
Slakkepas 52 se terugvoer
Hallo Bertus,
Baie dankie vir julle kommentaar. Die solder is 'n probleem omdag die betrokke katrolmeganisme nie in die area beskikbaar is nie. Ongelukkig breek die gaste vele mal die katrol uit onkunde. Dit is my seun se woning en ongelukkig is hy in Amerika. Ons sal in November daar wees om al die herstelwerk te doen, ons is woonagtig in Pretoria.
Ons vertrou u aanvaar dit so en dat ons julle weer sal sien.
Groete,
Chantel D - Sep 2017
Algehele gradering
Ongelooflik
Slakkepas 52 se terugvoer
Chantel
Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Hoop ons sien julle weer.
Marishall T - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig.
Lees meerSlakkepas 52 se terugvoer
Baie dankie Marishall.
Baie dankie vir die mooi woorde. Slakkepas groeinogal op jou. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Jessica V - Aug 2017
Algehele gradering
Stil en rustig.
Juanitta B - Mei 2017
Algehele gradering
Glad nie beïndruk met die ganse wat daar is nie.
Lees meerSlakkepas 52 se terugvoer
Beste Juanita
Ongelukkig is dit n selfsorg eenheid en koffie en tee word nie bedien nie. Jammer vir die ongerief.
Marius S - Okt 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Hester T - Mei 2016
Algehele gradering
Lekker privaat aan kant van kompleks.
Slakkepas 52 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons sien uit om julle weer te sien by Slakkepas
Laureen J - Jun 2016
Algehele gradering
Dit was OK, net koud, kon nie veel doen en sien nie.
Slakkepas 52 se terugvoer
Beste Laureen,
Baie dankie vir die positiewe en negatiewe terugvoering. Jammer die weer het julle in die steek gelaat, maar dit is onvoorspelbaar. Die grasdak veroorsaak maar ekstra stof en dis onvermydelik vir die besoekers omdat ons langs die oop veld grens.
Juan V - Jun 2016
Algehele gradering
Dit was 'n naweek om te onthou!
Slakkepas 52 se terugvoer
Baie dankie vir sulke goeie terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer!
Elzaan E - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was 'n onvergeetlike vakansie.
Charmaine V - Sep 2016
Algehele gradering
I would recommend Slakkepas 52 for a small group/family of 4, not 6 adults because it was cramped.
Rosie M - Jul 2016
Algehele gradering
Pragtig en veilig.
Rosie M - Jul 2015
Algehele gradering
Lekker knus en gesellig.
Malcolm W - Mrt 2015
Algehele gradering
Ek het die naweek baie geniet. Dit was baie rustig. Sal beslis weer daar besoek aflê.
Cindy B - Mei 2015
Algehele gradering
Ons het 'n great tyd gehad en sal enige iemand aanbeveel om Slakkepas52 te besoek.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Slakkepas 52, Dwarskersbos, Velddrift, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang