Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slakkepas 61

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Christopher B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Great host. Fantastic value. Will definitely be back again. The host was fantastic, she was extremely helpful and made our stay amazing. The house was extremely clean and well equipped. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezle
Slakkepas 61
Thank you so much for your wonderful review! It was an absolute pleasure having you as guests. We're glad you felt at home and that our host was able to make your stay special. We look forward to welcoming you back again.

Alzadia P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

NYC. It was lovely but we were treated unfairly by the people at the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezle
Slakkepas 61
Dear Alzadia, it was just a pleasure to have you and your family as guests at Slakkepas 61. Thank you very much for leaving the house so clean and tidy. As we have personally communicated with you, we can only apologise for the behaviour of the other guests in Slakkepas. The matter has already been reported and addressed, and we trust that this type of behaviour will not be tolerated in the future. We hope to welcome you and your family back to Slakkepas soon.

Mirrie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Heerlike Weskus wegbreek. Dis 'n heerlike groot en skoon huis, lekker naby aan die see en alles wat jy sal benodig. Ons het so lekker gerus, die huisie het alles wat jy benodig, neem net jou eie braaibak en handdoeke saam. Ons sal vir seker weer die huisie bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezle
Slakkepas 61
Beste Mirrie en familie. Dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het lekker gekuier, ons kan nie wag vir julle volgende besoek nie.

Elzaan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2022

We enjoyed our stay. What was advertised is what we got. Very nice stay thanks. See stars

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2022

Rustig en gerieflik. Gerieflike en gesellige verblyf vir 5 volwassenes.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2021

Lekker gebly Ons is baie vriendelik ontvang deur Liezle en sy het uit haar pad gegaan om ons kuier lekker te maak. Die blyplek is skoon en netjies, maar het aandag nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Geraldine W
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2021

Eerste besoek aan Dwarskersbos en omgewing en het die natuurskoon en rustigheid geniet. Liezle by Slakkepas, met wie ek onderhandel het, was baie tegemoetkomend deur ons vroeër te laat inboek omdat swaar reënweer voorspel was. Ons was ook baie vriendelik verwelkom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Liezle
Slakkepas 61
Beste Geraldine. Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het lekker gekuier, en ons dorpie se natuurskoon en rustigheid geniet ten spyte van die weer wat nie wou saam speel nie. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Nichole J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Our Stay was awesome We enjoyed our stay it was fantastic. It was just a bomber that the pool was closed but the beach was near by. it was a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezle
Slakkepas 61
Nichole, it was only a pleasure having you and your family as guests, thank you for leaving the house so neat and tidy. Unfortunately, the pool is closed at this stage, due to covid, but as you said the beach is just down the road. We look forward to your next visit

Meagan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Absoluut fantasties. Ons het as familie saam gegaan en dit was een van die beste naweke ooit. Familietyd is kosbaar en dis vir seker een van die beste en rustigste plekke! Ek kan nie wag vir ons volgende vakansie nie. Julle sien ons gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezle
Slakkepas 61
Beste Megan. Ons is bly julle het julle kuiertjie by ons geniet, as daar een ding is wat ons die laaste paar maande geleer het is dit dat familietyd baie balangrik is. Baie dankie dat julle die huis so mooi netjies gelos het, dit was werklik net 'n plesier om julle as gaste te hê. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Marietjie W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2020

Dit was baie lekker en die ligging is van so aard dat jy orals heen kan loop. 'n Goeie wegbreek vir enige gesin. Die booking was so maklik en eenvoudig. Mens word nie om die bos gelei deur enige foto's nie. Dit wat jy sien, is dit wat jy kry! Almal, van die webtuiste tot by Dwarskersbos akkommodasie is vriendelik en meer as behulpsaam. Julle is tops!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Liezle
Slakkepas 61
Beste Stefani Dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê, bly julle het julle kuiertjie by ons geniet. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 104

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 630
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 630
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04123d5c2e615c121530072baff37ab056270e43471ad2e449fb0c4540758c814d7b17fd67e519f493b4879dc6e83da31f53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 630 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Main Road Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.694718497552 18.233824955592

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang