Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slakkepas 61

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 630 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Slakkepas 61 is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in die kusdorpie Dwarskersbos aan die Weskus. Die sekuriteitskompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en dis naby die strand.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het 'n dubbelbed. Die badkamers het 'n bad en stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Daar is 'n TV met Openview, 'n etenstafel en sitarea.

Dwarskersbos wat aan die pragtige Weskus geleë is, het talle besienswaardighede insluitend die Rocherpan Natuurreservaat, die Weskus Nasionale Park en pragtige witsandstrande.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Slakkepas 61
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 104

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hoofstraat, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Slakkepas 61 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 630
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 630
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04123d5c2e615c121530072baff37ab056270e43471ad2e449fb0c4540758c814d7b17fd67e519f493b4879dc6e83da31f53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 630 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Main Road Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.694718497552 18.233824955592

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang