Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slaley Beach Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.8
Veiligheid
4.3
Jeanne-marie W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2023

Lovely stay with the best location. We really enjoyed our stay. It was well equipped with everything you need including loadshedding lights, so we were never left in complete darkness. The location is beautiful and communication was good and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Douwlien
Slaley Beach Cottage
Thank you so much for your lovely feedback, we hope to see you again soon.

Katrina D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2022

Kuier was fantasmagories. Plekkie is baie aangenaam many die see winkels en is baie rustig. Ons het nou regtig ons kuier geniet wou nie huis toe nie, sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Douwlien
Slaley Beach Cottage
Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons is baie bly julle het dit geniet en hoop om julle vinnig weer te sien :)

Nita H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Nov 2022

Fantastiese ligging, op die strand en om die draai van restaurante. Net ver genoeg dat die restaurantgeluide glad nie pla nie. Groot pret vir ouers en tieners.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Catherine C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2022

Excellent spot for activities and access to water. Has all you need. View is spectacular. Would be great if it could be serviced for an hour or so in the morning. Would be great to bring dogs that are well controlled. Nice to be able to stay later until 1pm or so. The usual 10:00 leaving time is too early. Would be great to know before the weekend if we could stay later on the leaving day. Thanks for the stay! Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hildegard V
Kort verblyf
5.0
Mei 2019

Die moeite, tyd en geld werd. Ons was 'n groepie van 10 dames. Die ligging is uitstekend, alles wat jy nodig het is in kombuis. Die plekkie is lekker knus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid B
Kort verblyf
4.6
Aug 2019

Salig. Uitstekende ligging, geïsoleerd, maar loopafstand vanaf winkels, restaurante en kroeg. Baie vriendelike diens. Hoofbadkamer het aandag nodig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lezani S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2017

Was heerlik, sal weer gaan. Ons het heerlik gebly. Die huis is gerieflik en loopafstand van alles af.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Margeaux S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2017

Wonderlike ligging en gemaklike akkommodasie. Slaley Beach Cottage se ligging maak dit die perfekte plek vir 'n Weskus wegbreek. Dit het ons gesin perfek gepas en almal van ons het 'n wonderlike tyd gehad. Die huis is nie luuks nie, maar gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rene P
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2016

Die ligging was uitstekend! Die buitekant agter het beslis aandag nodig. As jy arriveer, lyk dit nie na wense nie. Binne en voor die huis is dit egter uitstekend. Baie dankie, het lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chris O
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2016

Baie geniet en ongelooflik om so naby strand te wees. Geen wasmiddel vir skottelgoedwasser. Een groot bord lelik getjip ... nie ons nie. Roosters kan gerus skoongemaak word. Daar is muise of voëls in dak wat baie rondbeweeg snags. Verder baie lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Douwlien Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R5 850
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R5 850
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 104, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliNmQxYzdjLTk2MjQtNGJhZS04ZGVmLTBhYTg5NjMzMTkwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 850 per nag (plek vir 10) 10 5 1 5 104 Beach Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.092543273631 18.030941187936

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang