Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slaley Country House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anonymize U
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Slaley Country House's service is excellent! Ek sal vir seker weer daar gaan bly! Ek het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arlette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Perfect. It was amazing, service was great. Room was clean and nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Was baie lekker om daar vakansie te hou. Staf was baie goed, alles was baie professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Pragtige plek en goeie diens in 'n mooi en rustige omgewing. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anjema V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Die kamer was lekker ruim met alles wat mens nodig het om te oornag. Modern en netjies, met komplimentêre water, tee, koffie, melk en beskuit. Asook een bottel wyn komplimentêr. 'n Minibar met ander drankies en snoepgoed is ook beskikbaar in die kamer wat ekstra kos. Ontbyt was in die ontbyt-kamer wat sonnig en netjies was, met 'n kontinentale ontbyt en warm ontbyt wat smaakvol en meer as genoeg was. Enigste klagte is dat hulle die eerste oggend eers heelwat later ons kamer aan die kant kom maak het. Ons het toe maar self die bed opgemaak en aan die kant gemaak en eers na ons uit is vir 'n funksie (15:30) het hulle kom skoon maak. Die laaste oggend was die beskuit ook nie opgevul in die kamer nie, maar dit is klein goedjies wat nie regtig pla nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

A cosy Stellenbosch getaway. Kim is exceptional! She makes you feel at home and so comfortable. The tennis court and swimming pool are in excellent condition. An amazing stay and perfect place to relax at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Baie vriendelik en hulpvaardig met ’n goeie ligging vir wynproe in die omgewing Slaley is baie goed gele’ om vele bekende wyn plase in die omgewing the besoek. Die gasvrou het n passie vir wyn en baie goeie kennis oor verskillende wyne. Sy het baie goeie voorstelle van plase in die omgewing om te besoek. Hulle diens was wonderlike met heerlike ontbyt beskikbaar. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Lekker ontspan. Baie netjiese plek en vreeslik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruduan A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Dit was lekker en rustig. Dis 'n baie rustige atmosfeer en baie ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Slaley
Slaley Country House
Thank you for your lovely review. We are glad that you managed to have a relaxing time with us and hope to welcome you back soon.

Nicolaas L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Heerlik, gerieflik en mooi. Die kamers is mooi en ruim, ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Slaley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 775
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 775
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaley Estate, Langs die R44, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbc9fa0e4f01f52520b169217d0635df85a8b2b07cccedc230c83de21909047753f5964124aeb11dfdff3050cecb28fdd72d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 775 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 Slaley Estate Off the R44 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.872192709233 18.847228288651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang