Slaley Country House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Slaley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Anonymize U - Jan 2024
Algehele gradering
Slaley Country House's service is excellent! Ek sal vir seker weer daar gaan bly!
Arlette G - Nov 2023
Algehele gradering
Perfect.
Nathan S - Jan 2023
Algehele gradering
Was baie lekker om daar vakansie te hou.
Louis D - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtige plek en goeie diens in 'n mooi en rustige omgewing.
Anjema V - Mrt 2023
Algehele gradering
Die kamer was lekker ruim met alles wat mens nodig het om te oornag.
Lees meerMichelle R - Okt 2022
Algehele gradering
A cosy Stellenbosch getaway.
Danie L - Aug 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en hulpvaardig met ’n goeie ligging vir wynproe in die omgewing
Salome E - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker ontspan.
Ruduan A - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was lekker en rustig.
Slaley Country House se terugvoer
Thank you for your lovely review. We are glad that you managed to have a relaxing time with us and hope to welcome you back soon.
Nicolaas L - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik en mooi.
Lara F - Feb 2021
Algehele gradering
Baie mooi en lekker.
Marilee L - Feb 2021
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik en rustige atmosfeer.
Elmarie J - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderlike diens, kos uit die boeke. Kan nie beter nie.
Slaley Country House se terugvoer
Baie dankie Elmarie vir jou terugvoer. Dit is so great om te weet julle het jul verblyf geniet en het ons gasvryheid geniet.
Suzanne B - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastic, beautiful view, serine and tranquil. Unbelievable.
Slaley Country House se terugvoer
It was one big pleasure hosting you and ensure that you made lasting memories. Thank you for the great feedback. It is good to know that our efforts to make our guests stay enjoyable are appreciated.
Caroline C - Sep 2021
Algehele gradering
Gorgeous and luxurious.
Slaley Country House se terugvoer
Hi Caroline,
Thank you so much for taking the time to review our establishment. We are delighted to here that you had a lovely experience and would definitely enjoy a return visit from you, as you were such great guests to host.
Werner V - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende plek!
Alti K - Okt 2020
Algehele gradering
'n Ongelooflike lekker ondervinding!
Lees meerMerlize A - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend. Die beste. Amazing vir ontspanning.
Slaley Country House se terugvoer
Hi Merlize
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is so bly julle het dit geniet en dat ons kon bydra om julle wegbreek spesiaal te kon maak.
Groete
Esme
Cheryl O - Aug 2020
Algehele gradering
Everything was what I expected and more!
Juandre A - Nov 2020
Algehele gradering
It was amazing. We had a good time.
Slaley Country House se terugvoer
Dear Juandre
It was our pleasure as a team to host you and I am glad you enjoyed your stay. Looking forward to welcome you back in the future.
Regards
Esme
Angelique S - Feb 2020
Algehele gradering
My husband and I really enjoyed our getaway.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek en my man het ons wegbreek baie geniet.
Dit was so lekker stil en ontbyt was heerlik. Sal beslis weer gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mariaan V - Okt 2019
Algehele gradering
Die gastehuis se bestuurder, Esmé, is 'n wonderlike gasvrou en die gastehuis is presies soos dit beskryf word.
Lees meerSlaley Country House se terugvoer
Beste Mariaan,
Dit was een groot plesier om jou gaste hier te kon ontvang en ek is bly ons kon help om seker te maak dat Jeff 100% reg was vir sy vlug. Dit sal net 'n voorreg wees om jou gaste weer hier te ontvang en te bederf.
Groete,
Esme
Elmarie V - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Slaley Country House se terugvoer
Beste Elmarie
Wat 'n voorreg om julle hier te kon verwelkom. Dit was lekker om te sien julle geniet julle self en ons sien uit daarna om julle weer te kan bederf in die toekoms.
Groete
Esme
Mariaan V - Okt 2019
Algehele gradering
Super experience from A to Z.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker ervaring van A tot Z.
Slayley Country House was alles wat hulle belowe het om te wees en meer. Die gastehuisbestuurder, Esmé, was van die eerste bekendstelling af uitstekend en het selfs ons oorsese gas gehuisves na uitkloktyd deur sy klere te was en hom voor sy vlug te laat stort. Kamers is so mooi!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Benita M - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Slaley Country House se terugvoer
Beste Benita
Dit is altyd lekker om terugvoer te kry soos joune. Ons gaste se behoeftes en gemak is vir ons nommer 1 en ek is bly dat ons jou verblyf ook vir jou aangenaam kon maak.
Groete
Esme
Kingsley K - Sep 2019
Algehele gradering
'n Wonderlike ervaring!
Slaley Country House se terugvoer
Goeiemiddag Kingsley
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was ons absolute voorreg om jou en jou seun hier te verwelkom en vir die week te kon huisves. Alles van die beste vir julle.
Groete
Esme
Julia E - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker rustige wegbreek.
Anne-marie N - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en 5-ster-verblyf.
Doné K - Aug 2019
Algehele gradering
We enjoyed it very much!
Kyle P - Aug 2019
Algehele gradering
Absolutely stunning view, venue, service food and decor.
Slaley Country House se terugvoer
Thank you very much for the feedback, Dale. It was our pleasure to host you and we are happy that you have enjoyed your stay.
Regards,
Esme
Marika G - Mei 2019
Algehele gradering
Asemrowende ligging met die vriendelikste diens.
Slaley Country House se terugvoer
Baie dankie, Marika. Ek is so bly julle het dit geniet hier en dat julle bederf gevoel het. Ons hoop om julle in die toekoms weer hier te kan verwelkom en met ons gasvryheid te kan bederf.
Evert P - Apr 2019
Algehele gradering
Esmé se reëlings was puik en ons het onmiddellik tuis gevoel.
Slaley Country House se terugvoer
Beste Evert.
Dit was een groot plesier om julle hier te kon verwelkom en tuis te laat voel. Ons sien uit na 'n volgende kuier.
Groete
Esme
Hillary A - Mrt 2019
Algehele gradering
Het elke oomblik geniet.
Slaley Country House se terugvoer
Hallo Hillary
Ek is bly dat die weer julle nie daarvan weerhou het om julle tydjie hier te geniet nie. Ek sien daarna uit om julle hier te kan bederf weer in die winter, miskien met 'n kaggel en die spa-bad dan.
Groete
Esme
Alet L - Mrt 2019
Algehele gradering
Absolute stunning plek net uitstekende diens!
Slaley Country House se terugvoer
Hi Stephani
Dit was ons plesier om julle hier te kon verwelkom en tuis te laat voel. Ek is bly julle het julle verblyf hier geniet.
Groete
Esme
Alan G - Jan 2019
Algehele gradering
Esme was a joy as was the location and accommodation.
Slaley Country House se terugvoer
Dear Alan,
You were great guests to host and we are delighted that you enjoyed your stay with us. I am happy I could have been of assistance and really looking forward to welcoming our newly made friends back here, for some more Slaley Country House hospitality.
Regards,
Esme
Aleesha Z - Des 2019
Algehele gradering
Lieflike bederf.
Deidre C - Jul 2019
Algehele gradering
Alles en meer wat 'n mens van 'n gastehuis verwag.
Lees meerSlaley Country House se terugvoer
Beste Deidre
Ek is bly julle het die kort tydjie hier geniet en ek hoop ons kan julle bederf in somer tyd wanneer julle kan swem en lekker piekniek hou onder die bome. Dankie vir die terugvoer, ek waardeer.
Maeve S - Sep 2019
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Remona S - Sep 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Sozanne F - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek met vriendelike diens. Het baie lekker gerus.
Slaley Country House se terugvoer
Beste Sozanne,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is so bly julle het dit geniet en wens net ons kon julle langer hier bederf. Sien uit daarna om julle weer hier te kan verwelkom en te bederf.
Groete,
Esme
Gooeff W - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was awesome.
Slaley Country House se terugvoer
Beste Gooeff,
Ek is so bly julle het elke oomblik hier geniet.
Dit is immers tog waaroor alles gaan. Elke gas moet 'n onvergeetlike ervaring hê en moet voel hy of sy moet weer terugkom vir nog bederf en nog van ons natuurskoon en atmosfeer hier geniet.
Sien julle weer vir 'n lekker rustige wegbreek, sodat ons julle kan bederf.
Groete,
Esme
Elaine B - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig en kommerloos.
Slaley Country House se terugvoer
Beste Elaine,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit is altyd lekker om te weet jou gaste het dit geniet en het lekker gerus en die natuur skoon hier geniet.
Hoop ons kan julle in die toekoms weer hier bederf.
Groete,
Esme
Anita D - Sep 2018
Algehele gradering
Stil en rustige kyk vir die berge atmosfeer.
Slaley Country House se terugvoer
Hello Anita,
Ek is so bly julle het die nuwe Slaley Country House geniet en dit laat mens net besef dat elke sent wat mens insit is tot voordeel van gelukkige gaste. Hoop om julle weer hier te kan verwelkom.
Groete,
Esme
Cecil T - Aug 2018
Algehele gradering
Hemelse luuksheid!
Slaley Country House se terugvoer
Beste Cecil,
Baie dankie vir julle verblyf by ons. Ek is werklik baie bly dat julle dit geniet het hier en ek hoop om julle in die toekoms weer te kan terug verwelkom. Ons het nog baie nuwe veranderinge aangebring sedert julle hier was en sou graag wou dat julle dit kon ervaar. Groete vir almal.
Groete,
Esme
Ceylonia C - Aug 2018
Algehele gradering
Amazing.
Slaley Country House se terugvoer
Beste Ceylonia,
Baie dankie vir julle verblyf by ons. Ek is werklik baie bly dat julle dit geniet het hier en ek hoop om julle in die toekoms weer te kan terug verwelkom. Ons het nog baie nuwe veranderinge aangebring.
Groete,
Esme
Jannie C - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Slaley Country House se terugvoer
Baie dankie Jannie. Ek is bly julle het dit geniet.
Megan V - Mei 2018
Algehele gradering
Eersteklas!
Connie J - Mrt 2018
Algehele gradering
Veilige, ruim, skoon en netjiese verblyf net buite Stellenbosch, ideaal vir groep vriende of familie.
Lizl H - Des 2018
Algehele gradering
Ons het die rustige atmosfeer in die Stellenbosch-wynland baie geniet.
Slaley Country House se terugvoer
Ek is so bly dat julle lekker kon rus en die tydjie hier geniet het. Mag julle 'n wonderlike 2019 ervaar en kom as julle 'n wegbreek soek, kom rus maar weer hier.
Groete
Esme
Annelies V - Nov 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Slaley Country House se terugvoer
Baie dankie dat ons julle keuse in Stellenbosch was. Mag julle 'n wonderlike 2019 beleef en dankie vir die great terugvoer.
Groete
Esme
Annamarie F - Okt 2018
Algehele gradering
Beste plek om te ontspan.
Slaley Country House se terugvoer
Hello Annamarie,
Hoe lekker lag ek nou. Ja-nee, Mia doen haar deel. Ek is bly julle het dit geniet en tyd gekry om te ontspan.
Kom rus gerus weer.
Groete,
Esme
Clive O - Aug 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld in die hart van die wynland.
Anetha T - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtige kamers met besonderse badkamer.
Dawie V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie luuks, gemaklik en rustig.
Annerie V - Okt 2018
Algehele gradering
Vriendelik, gerieflik en goeie waarde vir geld.
Slaley Country House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Annerie. Hoop om julle weer hier te kan ontvang.
Newald M - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
Slaley Country House se terugvoer
Bste Newald,
Dit is so lekker om die ou bande van Slaley hier te kan verwelkom.
Baie dankie vir julle verblyf by ons. Ek is werklik baie bly dat julle dit geniet het hier en ek hoop om julle in die toekoms weer te kan terug verwelkom.
Groete,
Esme
Bennie S - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was heel aangenaam en rustig.
Gert D - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker, maar kort werk.
Lees meerAnonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Riaan L - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende plek vir 'n wegbreek.
Martin V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustige omgewing en heerlik gerus.
Lees meerLeanne G - Sep 2017
Algehele gradering
Kamer was pragtig en wens ons kon langer bly.
Annake M - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig
Hendrik Smit S - Jul 2017
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras gewees.
Slaley Country House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons hoop om julle weer op jul volgende besoek aan Stellenbosch weer te sien.
Geniet die res van jul vakansie.
Vriendelikke groete.
Emile
Slaley Gastehuis
Lizelle E - Okt 2017
Algehele gradering
Die kamer was nie te sleg nie, maar die ontvangs was power.
Slaley Country House se terugvoer
Hi Lizelle,
Ek lees nou deur die gaste terugvoer en besef dat julle nog by die ou gastehuis ingeboek het. Ek wil jou werklik nooi om een dag 'n draai te maak. Die gastehuis is onder nuwe bestuur, die eiendom word nie meer uitverhuur as 'n gastehuis nie, maar die eienaars het die eindom teruggeneem en dit word nou self bedryf en daar is werklik baie geld spandeer met opknappings en veranderinge wat net nooit deur die vorige huurders nagekom is nie. Lees gerus deur die nuwe reviews vanaf 1 Augustus, want sedert dan het alles verander en is die naam Slaley Country House en ek belowe jou, jy gaan verbaas wees.
Groete,
Esme
Slaley Country House.
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Slaley Estate, Langs die R44, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang