Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slaley Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaley Estate, Langs die R44, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 775 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Slaley Country House is 'n familiebestuurde B&B op 'n skilderagtige wynlandgoed, net 8 km buite Stellenbosch langs die R44-roete na die Paarl.

Die gastehuis bied 7 smaakvol versierde en suite-slaapkamers. Elke kamer beskik oor 'n platskerm-TV met DStv, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging. Gratis WiFi is ook regdeur die eiendom beskikbaar. Vir die pas getroude paartjies of die romantiese van hart, bied ons 'n wittebroodsuite met 'n spa-bad.

Ons eiendom huisves 'n privaat swembad, tennisbaan, uitgestrekte tuine, 'n gemeenskaplike braai-area, 'n proelokaal beskikbaar tussen 10h00 en 15h00 en selfs twee werkende plaashonde en -katte vir 'n ware plaaservaring.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 66 resensies vir Slaley Country House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Slaley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Slaley Estate, Langs die R44, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Slaley Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 775
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 775
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaley Estate, Langs die R44, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbc9fa0e4f01f52520b169217d0635df85a8b2b07cccedc230c83de21909047753f5964124aeb11dfdff3050cecb28fdd72d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 775 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 Slaley Estate Off the R44 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.872192709233 18.847228288651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang