Slanghoek Mountain Resort
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sakkie / Izak Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 276
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Leanda L - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig en so mooi.
Ilse V - Sep 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Dilshad H - Sep 2024
Algehele gradering
Amazing weekend. The best views.
Rene E - Jun 2024
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike tyd gehad in hierdie pragtige plek!
Albert V - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker. Kamplekke was groot en ruim. Die badkamer was mooi.
Shaun S - Mei 2024
Algehele gradering
'n Goeie rus vir die siel.
Lee J - Feb 2024
Algehele gradering
Ontspannend.
Gerhard N - Jan 2024
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het om te rus was net te kort. Volgende keer langer.
Helena D - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker wegbreek in die natuur met gemak, ons het dit baie geniet!
Desmond J - Apr 2024
Algehele gradering
Very peaceful, just what we needed.
Marilet H - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig, stil en knus in die koue en reën.
Gideon V - Mei 2024
Algehele gradering
Stilte.
Leandi J - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en lieflik. Pragtige bome en plante!
Andre W - Jan 2024
Algehele gradering
Spectacular.
Engela S - Sep 2024
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker ontspanne naweek.
Guy G - Jun 2024
Algehele gradering
Great accommodation. Was perfect for attending a wedding celebration at Opstal.
Rozanna Q - Sep 2024
Algehele gradering
Stunning location but customer service and accommodation hygiene need attention.
Liezl V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike kampwegbreek!
Yolandi B - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful and clean - perfect for young children.
Liezl V - Nov 2023
Algehele gradering
Hemels.
Lees meerJulian H - Nov 2023
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Bishop M - Jul 2023
Algehele gradering
We are very happy with our stay.
Winton A - Jan 2023
Algehele gradering
Absoluut fantastiese opsie vir lekker wegbreek of ruskans vat!
Theresa B - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful place, very quiet, and the scenery was out of this world.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Rudi P - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gesinservaring - jammerte oor die slegte stort.
Lees meerAnthony L - Jan 2023
Algehele gradering
Perfect except for loadshedding issues.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Chalmone B - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely, peaceful stay with amazing scenery. Love the onsite shop and breakfast!
Natasha O - Jan 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Jade P - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustic and scenic stay. It was certainly a pleasure but they need to work customer service/maintenance.
Lees meerAnonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Rory G - Nov 2022
Algehele gradering
Very pleasant stay in decent accommodation.
Lees meerRoxanne G - Nov 2022
Algehele gradering
Beautiful & refreshing.
Nadia W - Okt 2022
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde.
Leanda D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie rustig en tussen die natuur.
Rushana P - Mei 2022
Algehele gradering
Baie rustig , mooi uitsig.
Nicolette S - Feb 2022
Algehele gradering
It was lovely and peaceful.
Esme J - Feb 2022
Algehele gradering
Slanghoek is always very nice. It is my preferred holiday destination.
Nerene C - Jan 2022
Algehele gradering
We had the best time only that it was way too short.
Nadia H - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige, beeldskone naweek.
Jan W - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelike, hulpvaardige personeel en doodstil omgewing. Netjies, skoon en goed toegerus.
Ingrid C - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Lees meerVerene W - Okt 2022
Algehele gradering
Loved it. Breathtaking views.
Esna B - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne.
Lynn S - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig.
Cornelia H - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspanne in 'n pragtige goedversorgde omgewing.
Cheslyn V - Nov 2022
Algehele gradering
Peace and quiet.
Monlita O - Nov 2021
Algehele gradering
Awesome.
Chantall V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie koud, maar baie lekker.
Esme J - Aug 2021
Algehele gradering
The stay was very pleasant even though it was very cold.
Monique G - Jul 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Dorinda K - Jul 2021
Algehele gradering
Absolutely beautiful. We didn't want to leave.
Charmaine S - Jun 2021
Algehele gradering
Die ontvangs was goed. Heerlike gebakte brood gekry en, wat akkommodasie aanbetref, is dit baie netjies en skoon en als wat jy nodig het was daar.
Carlo C - Apr 2021
Algehele gradering
Tranquility!
Geoff K - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful, relaxing getaway.
Philip O - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustig. Lekker staproetes. Mooiste uitsig van die koppie af oor die vallei.
Ronelle E - Mrt 2021
Algehele gradering
Mooiste natuurskoon en veilige omgewing.
Esme J - Mrt 2021
Algehele gradering
Relaxing and a great breakaway.
Meliska V - Feb 2021
Algehele gradering
Geselligheid saam met vriende.
Josephine F - Jan 2021
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Surida B - Jan 2021
Algehele gradering
Vreedsame, rustige, vriendelike, netjiese plek. Die heerlikheid self, so ontspannend. Die personeel was so behulpsaam en vriendelik, gaan definitief weer vakansie hou daar.
Gwen T - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het rus vir ons siel daar ervaar.
Lizelle J - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig, pragtig!
Jp H - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Lees meerMaria V - Mei 2021
Algehele gradering
Ongelooflike plek. Fantasties!
Letitia S - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlike rustige kuier, net wat ons wou hê.
Elsa C - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustige omgewing.
Manya B - Aug 2021
Algehele gradering
Stil, rustig met pragtige uitsig.
Elize W - Aug 2021
Algehele gradering
Enjoyable and family friendly.
Johan E - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker.
Elize H - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Lees meerCharlotte V - Des 2020
Algehele gradering
Asemrowend.
Morne O - Okt 2020
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer. Die bakbroodjie by aankoms was n uitblinker. Dankie
Hendrien W - Sep 2020
Algehele gradering
Het baie lekker daar gekuier.
Bianca L - Aug 2020
Algehele gradering
On arrival we had a very friendly person assisting us on what to expect from weekend. I really enjoyed the time there.
Tammy A - Feb 2020
Algehele gradering
Peaceful. Fun filled. Nature lovers paradise.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vreedsame. Genotvol. Natuurliefhebbers-paradys.
'n Fantastiese verblyf gehad. Plek is lieflik. Regtig stil en rustig totdat 'n sekere gesin laat Vrydag aangekom het en tot baie laat geraas gemaak het. Die enigste probleem wat ek met die plek gehad het, was die slaapbank vir die kinders, was aaklig. Hard en glad nie gemaklik nie. Al die ander dinge was reg!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ignatius D - Feb 2020
Algehele gradering
Die personeel was vriendelik en uiters hulpvaardig.
Joalizma S - Feb 2020
Algehele gradering
We had the most amazing, relaxing stay at Slanghoek Mountain Resort.
Janine P - Feb 2020
Algehele gradering
Amazing!
Christolene W - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastiese en vredevolle plek.
Mr & Mrs Vasco D - Jan 2020
Algehele gradering
My parents in law really loved the serenity and the fact that all the people that works there are so kind and polite.
Carmie A - Des 2020
Algehele gradering
It was amazing, weather was awesome. Relaxing and peace of mind.
Karna P - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig in die natuur. Heerlik gebly.
Sonia B - Jan 2020
Algehele gradering
Peaceful.
Percy R - Des 2020
Algehele gradering
Child friendly and safe.
Zildene J - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspan!
Hermien B - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtig en skoon, fantastiese kliëntediens, rustig.
Lees meerDr Gavin D - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker stil en rustig.
Andrea M - Sep 2020
Algehele gradering
Vars lug. Fantasties.
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Miranda B - Okt 2020
Algehele gradering
Kampeerterrein skoon en netjies. Die kabbelende rivier wat deur die kampterrein loop dra by tot die rustigheid van die vallei.
Lees meerPeter W - Jan 2020
Algehele gradering
Too short for the beautiful tranquility. Will definitely come back.
Mandy E - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig, maar ongemaklik!
Lees meerDanzil N - Jan 2020
Algehele gradering
Alles was nice, maar die dame by die winkel moet werk aan haar gesindheid as sy mense help. Sy was kortaf, nors en eintlik onprofessioneel. Sy is die enigste onsmaaklike gedeelte van ons tyd by Slanghoek Mountain Resort.
Fazlin F - Des 2020
Algehele gradering
A secluded family destination, well maintained and the people are super friendly!
Lees meerRohanda L - Sep 2020
Algehele gradering
Was lekker ontspannend, ongewing is asemrowend mooi.
Saarah B - Jan 2020
Algehele gradering
Relaxed environment, peaceful and serene setting.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ontspanne omgewing, rustige en rustige omgewing.
Die park vir die kinders naby die chalets benodig aandag en die winkel verkoop nie genoeg benodighede nie. Behalwe dit was dit 'n aangename verblyf. Vriendelike personeel ook. Heerlike vakansie plek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Muneem S - Jan 2020
Algehele gradering
Stay was relaxing, safe and fun.
Lincoln A - Jan 2020
Algehele gradering
Peaceful nature.
Elana S - Nov 2020
Algehele gradering
Was baie lekker.
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Hendrik Micheal B - Des 2020
Algehele gradering
Dit is in 'n pragtige omgewing.
Monique K - Des 2019
Algehele gradering
What a gem!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n juweel!
Ons was so verbaas oor hoe mooi hierdie kampeerterrein is. Heerlike groen gras. Skaduwee, groot bome en naby die swembaddens. Ek sal hierdie kampeerterrein absoluut aanbeveel!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Crystal H - Nov 2019
Algehele gradering
Customer focus and best stay ever.
Tony L - Okt 2019
Algehele gradering
Dt was lekker.
Antonio R - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was elke sent werd.
Karin V - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Anton P - Okt 2019
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Anna L - Aug 2019
Algehele gradering
'n Baie mooi oord in 'n baie mooi omgewing met baie vriendelike mense.
Fiona H - Aug 2019
Algehele gradering
I was impressed with the safari tents. It is equipped with everything and is very very comfortable.
Lees meerZade K - Aug 2019
Algehele gradering
Beautiful, tranquil place!
Madelein V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie goed ingerig.
Elizma B - Jun 2019
Algehele gradering
Midweek-wegbreek.
Lindie T - Jun 2019
Algehele gradering
Was baie lekker.
Marius S - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese ervaring.
Shamieg D - Apr 2019
Algehele gradering
Had a lovely stay. No issues.
Leigh M - Okt 2019
Algehele gradering
Tranquil setting, but tents are too close to each other.
Kaylin L - Okt 2019
Algehele gradering
It was an amazing experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was 'n ongelooflike ervaring.
Ek sal hierdie plek beslis aanbeveel vir almal om te ontspan en soveel doendinge te doen.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Christiaan D - Sep 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Bianca D - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderful place to relax!
Elma M - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker rustige plek.
Carin B - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Lenore U - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Chris D - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige, netjies gerestoureerde woning.
Philip J - Mei 2019
Algehele gradering
Awesome and convenient.
Anna E - Mrt 2019
Algehele gradering
Verblyf was baie lekker.
Lisa W - Mrt 2019
Algehele gradering
Camping in style.
Lees meerFrancois K - Sep 2019
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
Maynard V - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was stunning, het heerlik gebly en lekker gerus.
Lees meerJuliette K - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflik met mooi uitsig.
Charmaine S - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjiese oord.
Lees meerElizma C - Feb 2019
Algehele gradering
Amazing.
Andries W - Aug 2019
Algehele gradering
Dit doen wat dit sê op die boks.
Johan H - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker gebly. Jammer die bobbejane het ons tent so bietjie deurmekaar gekrap.
Rebekka M - Jun 2019
Algehele gradering
Baie nice.
Christina W - Jun 2019
Algehele gradering
Awesome experience, and the owner's hospitality made us feel very much at home.
Tenielle J - Mrt 2019
Algehele gradering
A lovely place, we enjoyed the stay.
Nicolas J - Jan 2019
Algehele gradering
Place is awesome, neat and tidy.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Michele M - Apr 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Margaret W - Jul 2019
Algehele gradering
Weather was not ideal, raining, very wet. But an experience.
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Quintin V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie ongelukkig.
Johan C - Mrt 2019
Algehele gradering
Aanvaarbaar vir 1 nag.
Lees meerJacques M - Jan 2019
Algehele gradering
Teleurgesteld in verblyf in dubbelkamer in huis. Kampeerplekke en tente verblyf lyk goed.
Lees meerLeonie F - Des 2018
Algehele gradering
Ek was in die wolke.
Ronel S - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig en in die natuur.
Katrina R - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was fantasmagories.
Callie D - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker, netjies, gemaklik, vriendelik - meer as wat ek verwag het.
Lydia S - Aug 2018
Algehele gradering
Will return anytime. The peace and quiet was remarkable!
Haylene F - Jul 2018
Algehele gradering
Amazing, quiet little gem.
Natalie W - Mei 2018
Algehele gradering
Awesome, quietness I loved it, thank you.
Dalene R - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasmagories.
Lee W - Apr 2018
Algehele gradering
Awesome.
Yvonne O - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Roxanne P - Sep 2018
Algehele gradering
Beautiful location and very comfy tents.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige bestemming en gemaklike tente.
Baie ontspannende verblyf, selfs met 3 jong kinders. Perfek vir 'n gesinsvakansie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Grant F - Apr 2018
Algehele gradering
My first visit to Slanghoek Mountain Resort was awesome.
Lynette S - Mrt 2018
Algehele gradering
Perfect tent camping just way more comfortable!
Jolandi P - Feb 2018
Algehele gradering
Great holiday destination.
Magda M - Nov 2018
Algehele gradering
Salig!
Deidre G - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker, maar kort opskerping.
Lees meerHelen S - Jan 2018
Algehele gradering
Thts the perfect place for peace and relaxation.
Dirk F - Jan 2018
Algehele gradering
Baie mooi berge en wingerde plus gerieflike verblyf in 'n ou plaashuis en buitegeboue.
Teslyn L - Nov 2017
Algehele gradering
Ons het die rustigheid en natuur baie geniet.
Lees meerElbe D - Nov 2017
Algehele gradering
Ontspanne en rustig.
Helene P - Apr 2017
Algehele gradering
Dit het al ons verwagtinge oortref.
Ayesha G - Feb 2017
Algehele gradering
Slanghoek is an excellent breakaway.
Rachel G - Des 2017
Algehele gradering
Die eenheid is baie netjies, skoon en die veiligheid is baie goed.
Rudi B - Okt 2017
Algehele gradering
Clean and well equipped.
Johannie B - Okt 2017
Algehele gradering
Heel lekker.
Arthur L - Sep 2017
Algehele gradering
Ons het dit geniet, dit was rustig.
Erna B - Okt 2017
Algehele gradering
Hoe wonderlik om wakker te word met die gekoer van tortelduiwe!
Hannes H - Okt 2017
Algehele gradering
Baie geniet in 'n pragtige omgewing.
Dean K - Sep 2017
Algehele gradering
The closeness to nature is amazing.
Johan En Liana M - Des 2017
Algehele gradering
Teleurstellend, maar tog ook lekker a.g.v. die rustigheid in die mooiste omgewing.
Shaheema W - Mrt 2017
Algehele gradering
Very cozy, peaceful.
Nicky D - Nov 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Sasha M - Jul 2017
Algehele gradering
Dit is lekker rustig maar te duur vir wat jy kry.
Slanghoek Mountain Resort se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering.
U het tuisgegaan in een van ons familie-tente, vir 2 volwassenes en 2 kinders. U was egter net 2 volwassenes, dus sal die koste nie so ekonomies uitwerk soos wat dit vir 'n familie sou uitwerk nie.
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Lourens D - Nov 2016
Algehele gradering
Sal vir seker weer daar gaan bly.
Lavona D - Okt 2016
Algehele gradering
Awesome tranquility and peaceful weekend away.
Gavin G - Okt 2016
Algehele gradering
Excellent.
Helen J - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlike en skoon plek, maar daar is geen dissipline nie.
Lees meerSlanghoek Mountain Resort se terugvoer
Dankie vir u komplimente rakende ons netheid en skoonheid. Ons waardeer dit. Ons vra om verskoning vir u ongerief rakende gaste wat hulle nie gedra nie. Dit is altyd hartseer dat sulke gaste hulle nie steur aan ons reëls nie. Dit is 'n ongelukkige voorval en ek kan u verseker dat sulke insidente nie as 'n reël gebeur nie. Ons gaste weet hoe om hulle te gedra en respekteer ander gaste om hulle. Ons het 'n veilige plek. Ons het nog geen probleem gehad met sekuriteit op ons oord nie en ek kan nie verstaan dat u sê daar is probleme met sekuriteit terwyl u probleme was met raserige gaste nie. Vir my is dit twee verskillende kwessies. Ons gaan in elk geval iemand aanstel om patrollies te doen, om te verseker dat gaste hulle self gedra. Dit is altyd jammer dat dit nodig is vir so iets op so 'n pragtige en netjiese plek, as ek u eie woorde kan gebruik. Nogmaals dankie vir u terugvoer.
Hanno V - Jan 2016
Algehele gradering
Nice family spot.
Lees meerPhilip M - Jul 2016
Algehele gradering
Verblyf nie op standaard. Omgewing maak deels op daarvoor.
Slanghoek Mountain Resort se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ons vra graag dat gaste ons sommer onmiddellik, terwyl hulle nog by ons bly, vir ons in kennis sal stel van enige probleme wat hulle dalk kan ervaar sodat ons dit so spoedig moontlik kan korrigeer.
Ons sal u direk kontak vir meer inligting rakende u klagte. Ons vra dus eers om verskoning vir enige ongerief.
Cornelius B - Jul 2015
Algehele gradering
Rustige en stil verblyf. Uitstekend!
Gerhard J - Mei 2015
Algehele gradering
Rustig en stil!
Eleonore B - Jul 2015
Algehele gradering
Beautifully located resort ideal for relaxing and spending time with the whole family!
Lees meerMinette T - Des 2015
Algehele gradering
Perfect family getaway.
Lance F - Jul 2015
Algehele gradering
It was nice and peaceful. A real breakaway from the noisy stressful life.
Anene P - Okt 2015
Algehele gradering
Fantasmagories!
Anita E - Jul 2015
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerMaritsa W - Jul 2015
Algehele gradering
Lekker en sleg.
Lees meerRona H - Jul 2015
Algehele gradering
Die kamer is mooi, maar daar is 'n paar goed wat pla.
Lees meerTheresa S - Mei 2014
Algehele gradering
Die omgewing is rustig en baie stil. Ons kon heerlik rus en ontspan.
Thandi G - Des 2014
Algehele gradering
A good getaway.
Chantel S - Jan 2014
Algehele gradering
Die rustigheid van die area en vars lug is ongelooflik om mee wakker te word.
Annette S - Jul 2014
Algehele gradering
'n Baie mooi omgewing!
Marlin V - Des 2014
Algehele gradering
Stel gaste betyds in kennis as sekere dienste nie beskikbaar gaan wees nie.
Deon S - Okt 2012
Algehele gradering
Awesome
Corne R - Des 2011
Algehele gradering
Very relaxing
Brandon H - Aug 2010
Algehele gradering
It was very tranquil
- Kapasiteit: 190 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Slanghoekweg, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang