Sleep @ 84
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 168
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Ané E - Sep 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Kobus V - Sep 2024
Algehele gradering
Gemaklik, veilig en goed geleë.
Johann S - Aug 2024
Algehele gradering
Uitstaande netheid, veiligheid en waarde vir geld.
Pieter D - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker.
Berno B - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker. Snoesig. Mooi. Gerieflik.
Arno H - Jul 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Ilze R - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Paul R - Apr 2024
Algehele gradering
Spacious, clean and comfortable.
Melani J - Apr 2024
Algehele gradering
Presies wat ons gesoek het.
Bruce G - Apr 2024
Algehele gradering
A great experience.
Marco L - Mrt 2024
Algehele gradering
Dis altyd 'n plesier om by Sleep @84 te bly.
Marie D - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker, gerieflik.
Viljoen V - Feb 2024
Algehele gradering
Kort, kragtig en perfek gelëe.
Vianca K - Aug 2024
Algehele gradering
Very pleased.
Herman M - Jun 2024
Algehele gradering
Goed geleë vir oorslaap.
Carlien F - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik, veilig en baie goeie ligging.
Johan V - Sep 2024
Algehele gradering
Sal vir seker weer daar oornag.
Rian D - Jan 2024
Algehele gradering
Safe and excellent location. Will definitely stay there again.
Alta D - Jun 2024
Algehele gradering
Sal weer daar bly in die toekoms.
Karin N - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Gerrie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Voortreflik.
Elsabé V - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastiese en veilige verblyf. Motor agter veiligheidshek met karwag aan diens.
Charmainne Lynn W - Jul 2024
Algehele gradering
Practical.
Henko V - Jan 2024
Algehele gradering
Sleg.
Lees meerHendrik C - Nov 2023
Algehele gradering
Naweek wegbreek.
Elsje V - Okt 2023
Algehele gradering
Enjoyed every moment.
Carole J - Aug 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Jalane V - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig en lui-lekker.
Ronel L - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker en gemaklik.
Janine C - Aug 2023
Algehele gradering
Very comfortable and super convenient.
Gavin L - Jul 2023
Algehele gradering
A big surprise.
Marco L - Jul 2023
Algehele gradering
Altyd 'n plesier.
Johann S - Jun 2023
Algehele gradering
UItstekende verblyf in Dulldtroom.
Johann V - Jun 2023
Algehele gradering
Goriest awarded vir geld.
Ruan L - Mei 2023
Algehele gradering
Settled in the heart of Dullstroom! It was pure bliss!
Natasja C - Mei 2023
Algehele gradering
Biae goed deur denkde uitleg - uistekend.
Martin H - Apr 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam, net jammer vir loadshedding.
Annie F - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful verblyf.
Marco L - Apr 2023
Algehele gradering
Baie goeie ligging, veilig en skoon.
Avril B - Apr 2023
Algehele gradering
Very convenient location. Clean and comfortable.
Vicky T - Apr 2023
Algehele gradering
Baie tevrede.
Esther N - Feb 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Belinda D - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker sentraal, veilig, oulike plekkie.
Lees meerRonel K - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Deirdre L - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely.
Riki V - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was lekker.
Edgar K - Apr 2023
Algehele gradering
One night stay.
Carla D - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Lees meerBianca V - Jan 2023
Algehele gradering
Ons kuier by Sleep@84 was baie gerieflik. Dit is naby alles en was vir ons lekker om oral heen te kon stap. Die kamer was baie netjies en maklik om in te boek.
Graham E - Jan 2023
Algehele gradering
Neat, clean and efficient.
Pieter V - Jan 2023
Algehele gradering
As jy net 'n plek soek vir slaap, is die perfek.
Carla D - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlike oornag plek!
Danie O - Jul 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging.
Lees meerFourie J - Jun 2023
Algehele gradering
Very tidy, clean, effective and good value.
Natasha D - Mrt 2023
Algehele gradering
Clean, wonderful room.
Corlia V - Jan 2023
Algehele gradering
Verblyf was baie mooi netjies. Goeie ligging en sentraal naby alles.
Charmaine C - Des 2023
Algehele gradering
Goeie ligging. Die meeste winkels in loopafstand.
Geraldean V - Jul 2023
Algehele gradering
I really enjoyed my stay!
Jenna V - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Minke M - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Christo V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Owen H - Okt 2023
Algehele gradering
Perfect for a quick stopover, easy self-check-in, and centrally located.
Conrad F - Des 2023
Algehele gradering
Ons het as familie die verblyf by Sleep @ 84 terdee geniet. Dankie.
Lees meerColette G - Aug 2023
Algehele gradering
Sleep @ 84 se ligging is ideaal, kan oral loop waar jy wil wees. Ons was 'n groot groep (6 volwassenes en 3 kinders), dit was geskik want almal was naby mekaar. Ons kon buite lekker gesit en gesels het by die tafels wat hulle voorsien. Sal vir seker aanbeveel.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Jade B - Jan 2023
Algehele gradering
Room 10.
Lees meerAnonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Sonia D - Mei 2023
Algehele gradering
Die plek is netjies en skoon, maar die kliëntediens is pateties en swak.
Lees meerHenko V - Apr 2023
Algehele gradering
Pateties.
Elaine M - Des 2022
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Annalize L - Nov 2022
Algehele gradering
Naweek kuier.
Leandre M - Okt 2022
Algehele gradering
Was baie netjies en skoon.
Vicky W - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Ons het lekker gebly.
Kenny T - Jul 2022
Algehele gradering
Maklik en gerieflik.
Nothnagel W - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was baie goed gewees en sal weer daar bly.
Roelf L - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lesley R - Jun 2022
Algehele gradering
Awesome stay.
Jocelindaphne M - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik en baie snoesig.
Colette H - Jun 2022
Algehele gradering
Super.
Sally V - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker warm.
Erica M - Mei 2022
Algehele gradering
Excellent place to stay.
Paul S - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker soos altyd!
Mariana D - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Lars V - Apr 2022
Algehele gradering
Soet en suur.
Lees meerAiden N - Apr 2022
Algehele gradering
Easy, cosy, clean.
Michaela D - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies, gemaklik en veilig.
Andre V - Apr 2022
Algehele gradering
The perfect place.
Hennie S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Gertha L - Apr 2022
Algehele gradering
Perfek geleë.
Lees meerMignon M - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfek geleë, modern, pragtig!
Ingrid P - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ondervinding!
Lees meerRonel S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies en pragtige plekkie.
Jan D - Jan 2022
Algehele gradering
Was regtig lekker is sentraal geleë. Waardeer die feit dat mens nie jou kar in die straat hoef te parkeer nie en alles is binne loop afstand.
Tielman F - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf & ligging.
Pieter V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies en naby aan alles in Dullstroom.
Willene E - Mrt 2022
Algehele gradering
Was baie gerieflik, sal net voorstel dat daar 'n spieël in die kamer aangebring word om hare en grimering te kan doen.
Amanda C - Okt 2022
Algehele gradering
Well organized. Units very clean and modern.
Amanda V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, sal weer daar oornag.
Anri L - Aug 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie gemaklik.
Erika V - Feb 2022
Algehele gradering
Die verblyf was voldoende vir ons behoeftes.
Bernadene S - Jan 2022
Algehele gradering
Soos verwag.
Werner O - Okt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Marnus V - Mei 2022
Algehele gradering
Goeie, luukse en moderne verblyf.
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Carlene V - Okt 2022
Algehele gradering
Good overall stay, clean and modern.
Hennie R - Okt 2022
Algehele gradering
Volgens hulle profiel is daar hoe spoed betroubare internet. Dit is hoekom ons hulle gekies het.
Franco & Marieke S - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker!
Cobie G - Des 2022
Algehele gradering
Oornag.
Lees meerAnonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Belinda V - Des 2021
Algehele gradering
Dit was regtig wat ons verwag het en Sonja was baie gasvry en vriendelik. Sy het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel, sy het ons tot 'n motorfiets slot geleen. Ons sal beslis weer kom kuier.
Thabo R - Des 2021
Algehele gradering
Great atmosphere. Sonja was very helpful every step of the way.
Carla K - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en uitstekende ligging!
Monique T - Des 2021
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Dwane M - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese plekkie.
Carla D - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflike waarde vir geld.
Sharmain M - Nov 2021
Algehele gradering
Stil en rustig.
Carla D - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Anita J - Okt 2021
Algehele gradering
Baie mooi en skoon.
Michael C - Sep 2021
Algehele gradering
Well situated and well organised.
Lees meerJohan M - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing binne stapafstand van meeste restaurante en winkels.
Charmaine S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker kuierplek vir naweekwegbreek.
Lesley R - Jun 2021
Algehele gradering
Fanatastic time was had.
Bp F - Mei 2021
Algehele gradering
Oornag vir 'n troue.
Russell P - Mei 2021
Algehele gradering
The little details: cushion display, chocolates, rolled up towels, water. Excellent value for money.
Alexander B - Mei 2021
Algehele gradering
Location ideal for stop-over between destinations.
Edu S - Mei 2021
Algehele gradering
Was baie mooi en skoon! Lekker gebly.
Cecile T - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik ten spyte van die ongure koue nat weer.
Mogorosi M - Apr 2021
Algehele gradering
Great!
Anzelle W - Apr 2021
Algehele gradering
Perfekte plekkie vir oornag.
Marine V - Apr 2021
Algehele gradering
Het heerlik gebly.
Jaco H - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Beveel graag aan.
Magriet H - Jul 2021
Algehele gradering
Goeie oornag-verblyf.
Eric D - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek.
Lawrence D - Mrt 2021
Algehele gradering
Overnight stay in Dullies.
Lees meerClaudia G - Des 2021
Algehele gradering
Very convenient, neat and cozy.
Ina L - Des 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Carine L - Okt 2021
Algehele gradering
Billike prys vir 'n netjiese plek wat sentraal geleë is.
Lees meerCarin R - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker ligging, baie moderne kamers.
Anton V - Mei 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Leizelle D - Mei 2021
Algehele gradering
Kamer was mooi en skoon. Naby aan als geleë.
Lusinda N - Feb 2021
Algehele gradering
Cosy, lekker!
Lees meerSleep @ 84 se terugvoer
Goeie more.
Baie dankie dat jy ons akkommodasie gekies het vir jou wegbreek verblyf.
Kom kuier gerus weer vir ons hier in Dullstroom.
Lekker dag, Sonja
Madelein B - Jul 2021
Algehele gradering
If you don't mind the noise from the main road its good place to stay.
Sonja N - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig en stylvol
Willem V - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker, maar die plek kort opknapping.
Evan R - Feb 2021
Algehele gradering
Net oorgeslaap
Sleep @ 84 se terugvoer
Goeie more.
Baie dankie dat jy ons akkommodasie gekies het vir jou wegbreek verblyf.
Kom kuier gerus weer vir ons hier in Dullstroom.
Lekker dag, Sonja
Johan S - Feb 2021
Algehele gradering
Sukkel om in perseel te kom by aankoms.
Bettie K - Mrt 2021
Algehele gradering
Ongerieflik.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naledi-rylaan 84, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang