Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep & B

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Margi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Sleep & B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Felicia A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia A

Absolutely amazing.

Dit was 'n waarde vir die geld. Dit was 'n baie rustige atmosfeer. Ek het die stilte baie geniet te midde van die stad se lawaai. Ek sal enigeen aanbeveel om Sleep &B te besoek. Julle sal nie spyt wees nie.

Cinette D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cinette D

Lekker gekuier.

Baie lekker gebly! Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.

Erina M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina M

Definitief waarde vir geld.

Ons het heerlik gekuier. Die blyplek het alles wat 'n mens nodig het. Die eienares is baie gasvry en vriendelik.

Sandri Z - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandri Z

Gasvryheid by uitnemendheid. Alles van uitstaande kwaliteit.

Heerlik. Sal terug gaan en kan dit aanbeveel.

Denise B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise B

Waarde vir geld.

Warm en vriendelike ontvangs. Netjiese verblyf sal beslis weer gebruik maak van Sleep & B.

Sleep & B se terugvoer

Dankie Denise! Julle is great gaste en enige tyd weer welkom. Groete Sleep&B

Sleep & B
Isabel V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V

Netjies en perfek vir paar aande oorslaap.

Baie mooi plek en is baie mooi en gemaklike plekkie.

Johan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M

Lekker oornag plekkie.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vineyard-straat, Philadelphia, 7304, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc6beb4333e8fbdcff220dd5c2a694515c7f02a0f29275920ce610314d12b6b629e55878fbab521e352e3bd0267024eb3e84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Vineyard Street Philadelphia 7304 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.667713245555 18.58012479096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang