Sleep @ Solomon 8
Beskrywing
Die oopplan-kothuis het 'n privaat ingang. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. 'n Elektriese kombers is beskikbaar en 'n kot vir 'n kind onder die ouderdom van 2 jaar kan voorsien word op versoek. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Was- en strykgeriewe is op die perseel beskikbaar. Gratis WiFi en 'n TV met Netflix, Showmax, YouTube en meer is beskikbaar. Daar is ook lugversorging. Gaste het hul eie stoeparea met buitemeubels en 'n braai. Daar is 'n gemeenskaplike swembad op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen ekstra besoekers word toegelaat nie.
Geen partytjies/funksies.
Die verblyf is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders óf nog 1 volwassene.
Daar is 'n dubbelslaapbank vir geskik vir 2 kinders of 1 ekstra volwassene.
Ekstra skoonmaakdienste op versoek beskikbaar, teen geen ekstra koste nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Sleep @ Solomon 8 B is 'n selfsorgeenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad, stort en ondervloerse verhitting. Die kombuisarea is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, breekware, eetgerei en basiese kombuisware toegerus. Daar is ook 'n slaapbank vir 1 addisionele volwassene of 2 kinders. Die eenheid het gratis WiFi en 'n TV met Netflix, Showmax, YouTube en meer. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar en skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen ekstra besoekers word toegelaat nie.
Geen partytjies/funksies.
Die verblyf is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders óf nog 1 volwassene.
Daar is 'n dubbelslaapbank vir geskik vir 2 kinders of 1 ekstra volwassene.
Ekstra skoonmaakdienste op versoek beskikbaar, teen geen ekstra koste nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Solomon-straat 8, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang