Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep Haven Self-Catering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rhys E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Excellent. Very peaceful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Thank you for the review. It was a pleasure to have you here. Regards

Tallies T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie goed geleë en sal weer gebruik maak van die oornag. Baie vriendelik ontvang, plek baie netjies en jy is naby aan die aktiwiteite in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Baie dankie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te verwelkom. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Ruth G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Very clean, comfortable, welcoming and cosy. The first thing that struck us was the friendly welcome from our host. Upon entering our accommodation, it was so clean and all the little extra treats to spoil us were the cherry on the cake. It was such a comfortable, cosy accommodation with all the amenities that are needed for a comfortable stay. We will make use of Sleep-Haven again if we find ourselves back in Nelspruit. Thank you, you are a wonderful host; even Krummel and "Ruby" were so welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Good day Deon and Ruth, Thank you for the review. It was an absolute pleasure to welcome you at Sleep Haven. We sincerely hope to see you again. Regards, Vic & Bobby

Leon F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gemaklike plekkie met goeie ligging. Baie skoon en goeie waarde vir geld. Die eienaar doen baie moeite en gee baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Middag Leon, Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was vir ons 'n plesier om julle by ons te verwelkom. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Vic en Bobbie

Maryna F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Skoon oornag verblyf vir enkel persoon in Mbombela. Pragtige skoon oornag verblyf. Ideaal vir 1 persoon. Bietjie ongemaklik met badkamer wat nie privaat is nie, maar vir 1 persoon sal dit goed werk en ons sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
More Maryna, Dankie vir jou resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Bobby en Vic

Pierre F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Vriendelik gasheer en baie netjies plek in 'n mooi area. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Pierre, Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was lekker om julle by ons te verwelkom. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vic en Bobby

Malie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie skoon en netjies. Veilig. Maklik om te kry. Die gasheer het ons dadelik welkom geheet en vir ons die eenheid gewys. Ons was so beïndruk met die skoon, netjiese eenheid dat ek dadelik foto's van alles afgeneem en aangestuur het na familie en vriende. Ons sal weer daar gaan bly. Veilig, rustig en baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Beste Malie, Baie dankie vir die mooi resensie. Dankie dat julle die eenheid so netjies gelos het. Dit was 'n plesier om julle by ons te verwelkom en sien daarna uit om julle gou weer te sien. Groete Vic en Bobby

Wikus K
1 nag
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Lekker en baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Wikus, Baie dankie vir jou resensie. Dit was 'n plesier om jou by ons te verwelkom. Ons hoop om jou gou weer te sien. Bobby en Vic

Christo L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker gebly en geslaap. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
More Christo. Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was vir ons lekker om jou by ons te verwelkom. Ons hoop om jou gou weer te sien. Groete, Bobby en Vic

Martin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit was aangenaam om daar te oornag. Ons het lekker gebly by Sleep Haven Self-Catering. Dit was skoon, netjies en ruik so lekker. Daar is moeite gedoen om die verblyf toe te rus. Dit lewer meer as wat verwag word. Ons sal weer daar gaan kuier. Baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bobby
Sleep Haven Self-Catering
Goeie more, Martin. Baie dankie vir die mooi kommentaar. Dit was vir ons lekker om julle hier te hê. Ons hoop om julle gou weer te sien. Bobby en Vic

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bobby Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf R595
R595 R536
per nag (plek vir 2)
Vanaf R595
R595 R536
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nagapiestraat 6, Nelspruit Uitbreiding 22, Mbombela, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf4539b3caa712691f515f8062feda84c93d9d070082f1d790dc012b672820413e4ca4381ee75a46dff3544fcebb6b35536f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R595 nouVanaf R536 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 6 Nagapie Street Nelspruit Ext 22 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.503201824014 30.994272988955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang